Soek Resultate - "Landbou"

Polisie se landelike veiligheidsplan beteken niks sonder uitvoering

2019-10-22
Dr Pieter Groenewald

Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder


President ontwyk vrae oor daadwerklike hulp soos tariefbeskerming aan boere

2019-10-31
Wouter Wessels

Vrae van die VF Plus aan pres. Cyril Ramaphosa oor daadwerklike en onmiddellike hulp aan boere soos tariefbeskerming, het ‘n vae en ontwykende antwoord ontlok wat geen vertroue inboesem oor die regering se begrip vir die erns van die krisis waarin landbouers verkeer nie.

Die VF Plus het die... Lees verder


President ontwyk vrae oor daadwerklike hulp soos tariefbeskerming aan boere

2019-10-31
Die Redaksie

"Vrae van die VF Plus aan pres. Cyril Ramaphosa oor daadwerklike en onmiddellike hulp aan boere soos tariefbeskerming, het ‘n vae en ontwykende antwoord ontlok wat geen vertroue inboesem oor die regering se begrip vir die erns van die krisis waarin landbouers verkeer nie," sê Wouter... Lees verder


Mislukte landbouprojekte is ‘n remskoen vir landbou

2019-11-06
Tammy Breedt

(Deklarasie in die parlement: Begrotingsverslag - departement van landbou)

 

Mislukte en halfgebakte lanbouprojekte van die regering soos die Agriparke-projek, is ʼn remskoen vir georganiseerde landbou en een van die groot redes vir die mislukking van opkomende swart boere.

Suid-Afrika se... Lees verder


Departement van landbou tot op hede stil oor omvang van bek-en-klouseer

2019-11-19
Tammy Breedt

(Ledeverklaring in parlement)

 

Dit is uiters kommerwekkend dat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling selfs vandag nog in die portefeuljekomitee oor landbou nie kon sê wat die omvang van die jongste uitbraak van bek-en-klouseer in Limpopo is nie.

... Lees verder

Departement van landbou tot op hede stil oor omvang van bek-en-klouseer

2019-11-19
Die Redaksie

"Dit is uiters kommerwekkend dat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling selfs vandag nog in die portefeuljekomitee oor landbou nie kon sê wat die omvang van die jongste uitbraak van bek-en-klouseer in Limpopo is nie," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en... Lees verder


Projekte van die departement van landbou lyk goed op papier maar tragies op die grond

2019-11-22
Tammy Breedt

Op papier word ‘n prentjie van sukses en vordering voorgehou oor projekte van die departement van landbou en grondhervorming. Op grondvlak is die situasie egter ingrypend anders en in een geval voorsien die staat koolboere selfs met implemente om aartappels mee te verbou.

Die realiteit is... Lees verder


Afgedankte perlemoen-adjunkdirekteur-generaal in nuwe pos is skokkend: VF Plus eis dat strafregtelike stappe ingestel word

2019-12-06
Heloïse Denner

In ʼn skokkende voorbeeld van die ANC se omarming van onaanvaarbare en waarskynlik misdadige optrede, is ‘n adjunkdirekteur-generaal in ’n toppos in die Oos-Kaapse regering aangestel skaars vyf dae nadat sy weens diefstal by haar vorige departement afgedank is.

Dit dien opnuut as bewys... Lees verder


Verbod op veilings uiteindelik gelig

2020-02-17
Tammy Breedt

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat die verbod op veeveilings gelig word. Die verbod op veilings volg op die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo.

Die VF Plus verwelkom maatreëls wat deur die... Lees verder


Verbod op veilings uiteindelik gelig

2020-02-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat die verbod op veeveilings gelig word. Die verbod op veilings volg op die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en... Lees verder


« 1 2 3 »