Soek Resultate - "Landelikebeveiligingsplan"

Polisie se landelike veiligheidsplan beteken niks sonder uitvoering

2019-10-22
Dr Pieter Groenewald

Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder


Polisie se landelike veiligheidsplan beteken niks sonder uitvoering

2019-10-22
Die Redaksie

"Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder


Boere moet hulself rat vir die komende Kerstyd

2019-12-02
Jan van Niekerk

Die mees onlangse plaasaanvalle op Ventersburg en Bultfontein in die Vrystaat, beklemtoon die noodsaak vir meer effektiewe landelike beveiliging. 

Die onlangse landelike beveiligingsplan wat deur die regering bekendgestel is, moet daadwerklik geïmplementeer word en nie net by lippetaal... Lees verder


Covid-19 kan nie langer as verskoning gebruik word vir gesloer met polisie se landelike beveiligingsplan nie

2020-08-19
Dr Pieter Groenewald

Die minister van polisie, Bheki Cele, het in antwoord op ‘n mondelinge vraag van die VF Plus gesê die gevolge van die Covid-19-inperkingsregulasies het daartoe gelei dat daar nie vordering gemaak is met die polisie se landelike beveiligingsplan ten opsigte van die verbetering van... Lees verder


Plaasmoord: Oorlewendes is ook slagoffers

2020-09-01
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement)

Die oorlewendes van plaasaanvalle is ook slagoffers en die fokus moet ook op hulle geplaas word in ʼn debat oor die aangeleentheid.

Dit is die mense wat ʼn plaasaanval oorleef het en met hul lewe moet aangaan met die trauma wat vele moes beleef om teenwoordig te wees tydens ʼn... Lees verder