Soek Resultate - "Mafube"

Mafube kan weer nie salarisse betaal nie

2019-10-23
Jan van Niekerk

Die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Tweeling, Villiers en Cornelia) kan weereens nie sy werknemers se salarisse betaal nie. Dié munisipaliteit se finansiële verknorsing word al hoe groter. Dienslewering het tot 'n stilstand gekom en die provinsiale administrasie faal die... Lees verder


Mafube: Frankfort-stortingsterrein dra by tot besoedeling van die Wilgerivier

2020-06-24
Jan Oost

Die stortingsterrein op Frankfort in die Mafube-plaaslike munisipaliteit hou ernstige gesondheids- en veiligheidsrisiko’s vir inwoners in. Ingevolge die Afvalbestuurswet voldoen dié stortingsterrein nie aan die nasionale minimumvereistes nie en word boonop sonder die nodige lisensie... Lees verder


Mafube: Instandhouding van keerwal nóú nodig

2020-07-09
Jan Oost

Die opeenhoping van boomstompe en ander natuurlike materiaal aan die keerwal in die Wilgerivier by Frankfort in die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Tweeling, Villiers en Cornelia), mag grootskaalse watertekorte vir inwoners inhou indien daar nie nóú instandhouding... Lees verder


Vrystaatse LUR het nie antwoorde oor mislukte 139-intervensies nie

2020-09-09
Die Redaksie

Die VF Plus wou Woensdag tydens die Plaaslike Regeringsweek in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) by Sully Nxangisa, Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), weet waarom die stand van Vrystaatse munisipaliteite onder Artikel 139-intervensies geensins verbeter nie.

... Lees verder

Vrae oor Mafube-burgemeester se huurmotor, raadslede se munisipale skuld

2020-10-01
Jan Oost

Die burgemeester van die Mafube-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat (Frankfort, Villiers, Cornelia, Tweeling), Jabulani Sigasa, se huurmotor kos die munisipaliteit maandeliks sowat R36 000 en raadslede se uitstaande munisipale skuld beloop sowat R6 miljoen.

Dit ten spyte van die feit dat... Lees verder


Mafube-watermeters moet gelykmatig geïnstalleer word

2020-10-08
Jan Oost

Die installering van voorafbetaalde watermeters in die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Tweeling, Villiers en Cornelia) is ‘n goeie inisiatief, maar die feit dat dit nie gelykmatig geïnstalleer word in dié dorpe, omliggende woongebiede en nedersettings nie, sal afstuur... Lees verder


Mafube: Covid-verligtingstoelaag aan salarisse bestee

2021-02-03
Jan Oost

Die benarde finansiële posisie van die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Villiers, Cornelia, Tweeling) is ʼn direkte gevolg van die ANC se onvermoë om basiese bestuursbeginsels toe te pas.

Mafube beleef ‘n voortslepende waterkrisis, maar pleks van die... Lees verder


Mafube blameer inwoners eerder as om dienste te lewer

2021-02-27
Jan Oost

Die VF Plus beskou dit as onaanvaarbaar dat die skuld vir Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Tweeling, Villiers en Cornelia) se swak finansiële omstandighede op die plaaslike besigheidsforum gepak word.

Die munisipale administrasie voer in die munisipaliteit se aansuiweringsbegroting ... Lees verder