Soek Resultate - "MarcelleMaritz"

VF Plus versoek provinsiale regering om in te gryp by Mokopane-stortingsterrein

2021-09-09
Marcelle Maritz

Die VF Plus het Limpopo se LUR vir ekonomiese ontwikkeling, omgewing en toerisme, Thabo Mokone, versoek om dringend in te gryp by die stortingsterrein op Mokopane (Potgietersrus) wat sedert verlede naweek brand en ʼn ernstige gesondheidsgevaar inhou vir inwoners.

Dit is nie die eerste keer dat... Lees verder


Mokopane-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag

2021-09-10
Marcelle Maritz

Die VF Plus het Limpopo se LUR vir openbare werke, Dickson Masemola, versoek om dringend in te gryp nadat dit aan die lig gekom het dat die landdroshof en speurtak op Mokopane (Potgietersrus) al vier dae sonder krag is.

Die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit het die krag glo gesny weens... Lees verder


VF Plus besoek plaasvoorman van Modimolle in hospitaal na plaasaanval

2021-09-20
Marcelle Maritz

Die VF Plus het gister mnr. Duan Slingerland, plaasvoorman van die plaas Sussenvale tussen Bela-Bela en Modimolle in Limpopo, in die hospitaal besoek nadat hy Saterdag deur vier aanvallers oorval, beroof en beseer is.

Hulle het die huis geplunder en onder meer met ʼn .22-geweer op die vlug geslaan... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisneming van verdagtes betrokke by die VBS-skandaal in die Fetakgomo-Groter Tubatse-munisipaliteit

2021-11-17
Marcelle Maritz

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van die drie verdagtes wat betrokke was by die Fetakgomo-Groter Tubatse-plaaslike munisipaliteit se wederregtelike belegging van R230 miljoen in die VBS Mutual Bank. Ingevolgde die Munisipale Finansiële Bestuurswet is dit onwettig vir munisipaliteite... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »