Soek Resultate - "MarcelleMaritz"
2019-09-06
Marcelle Maritz
Die VF Plus is geskok oor die dreigemente van oproerige gemeenskapslede om ʼn kleuterskool in Potgietersrus aan te val en het reeds gesprek gevoer met die polisie om seker te maak die skool en die gemeenskap word beskerm.
Die gemeenskap dring onder meer daarop aan dat die Speelparadys-kleuterskool... Lees verder
2019-10-30
Marcelle Maritz
Op 30 Junie het die VF Plus ‘n klag by die MRK ingedien teen die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit oor die besoedeling van die Nylrivier buite Naboomspruit (Mookgophong) met rioolwater.
Die MRK het vandag in ‘n skrywe aan die VF Plus genoem dat hy die saak ondersoek en met die... Lees verder
2019-11-01
Marcelle Maritz
Die VF Plus het op 30 Junie 2019 ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien nadat die party klagtes van die publiek ontvang het oor riool wat by Northam en Thabazimbi in die Bier- en Rooikuilspruite vloei. Die spruite voed die Krokodilrivier.
Die gemeenskap van Thabazimbi en Northam... Lees verder
2019-11-25
Marcelle Maritz
Die VF Plus het ‘n skrywe aan die LUR vir landbou in Limpopo, Nandi Ndalan, gerig en ‘n dringende vergadering gevra om die uitbreek van bek-en-klouseer en die voortdurende droogte in die provinsie te bespreek en oplossings te vind.
Die party is diep bekommerd oor die uitbreek van... Lees verder
2019-11-25
Marcelle Maritz
Die VF Plus verwelkom die ondersoek van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) na korrupsie in Limpopo.
Die SOE het vandag op die kantore van Lepelle Noordelike Waterraad toegeslaan en op dokumente beslag gelê wat glo dui op miljarde rand se beweerde tenderbedrog met die groot... Lees verder
2019-11-25
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo het met skok verneem van die wrede aanval in die vroeë oggendure van Maandagoggend op me. Magda Lombaard in Potgietersrus.
Die aanvallers het na die aanval gevlug en is deur die polisie agtervolg tot in die nedersetting Motetema waar hulle die voertuig gevind het wat na ... Lees verder
2020-01-15
Marcelle Maritz
Die nuwe skooljaar het vandag afgeskop en die VF Plus in Limpopo het die geleentheid gebruik om skole te besoek en aan leerlinge en skoolhoofde sterkte toe te wens vir 2020.
Dit is ook 'n nuwe geleentheid vir die onderwysdepartement om sy prioriteite in orde te kry en te konsentreer op die nege... Lees verder
2020-01-15
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo wil graag die Stanford Lake College-leerling David Pullinger geluk wens met sy uitsonderlike akademiese prestasie wat aan hom ʼn plek op die gesogte Onafhanklike Eksamenraad se lys (IEB-lys) vir die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen besorg het.
Dit is ʼn merkwaardige... Lees verder
2020-01-16
Marcelle Maritz
Boere in Limpopo en die res van Suid-Afrika leef in tye van politieke onsekerheid en geweld en die VF Plus kan nie genoeg klem daarop lê dat boere betrokke moet raak en aansluit by die veiligheidstrukture in hul omgewing en saamwerk met die polisie nie.
Dit sou voordelig wees indien die... Lees verder
2020-01-16
Marcelle Maritz
Dit is kommerwekkend dat vele navrae van die VF Plus aan dr. Phopi Ramathuba, die Limpopo se LUR vir gesondheid, geïgnoreer word.
Die VF Plus het verskeie klagte van gemeenskapslede in die provinsie ontvang oor dienslewering in staatshospitale. Na aanleiding van die klagtes het VF Plus vroeg... Lees verder