Soek Resultate - "MerafongMunisipaliteit"

Onbeveiligde sinkgate in Khutsong skep ‘n gevaar vir skoolkinders en inwoners

2020-06-02
Ben van der Berg

Die gevare van sinkgate sonder omheinings naby skole in Khutsong, is ‘n bron van kommer en die VF Plus sal toesien dat dit dringend aandag geniet.

Die reuse sinkgat waarvan die omheining verwyder is, is langs die Hlangabesa-skool geleë. ‘n Tweede sinkgat is naby die... Lees verder


Voortdurende kragonderbrekings in Merafong kan nie langer geduld word nie

2020-06-02
Ben van der Berg

Die voortdurende kragonderbrekings in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Khutsong, Welverdiend, Kokosi en Wedela) kan nie langer geduld word nie en die munisipaliteit moet verantwoordelikheid aanvaar vir sy jarelange wanbestuur van dié munisipaliteit.

Die... Lees verder


Water- en kragverliese in Merafong kan belastingbetalers knou

2020-07-06
Ben van der Berg

Die VF Plus het teen die 2020/21-begroting van die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Welverdiend, Wedela) gestem.

Die uitermatige water- en kragverliese in die Merafong-munisipaliteit die afgelope jaar, is kommerwekkend en kan nie langer toegelaat word nie.

Die verliese, ... Lees verder


Onvermoë van polisie om inwoners van Welverdiend te beskerm, lei tot toenemende inbrake

2020-08-04
Ben van der Berg

Die onvermoë van die polisie in Carletonville om inwoners van Welverdiend te beskerm, lei tot ‘n toename in misdaad in die gebied.

‘n Inwoner van Welverdiend, mnr. Rian Schoeman (58) was Saterdagoggend vroeg 'n slagoffer toe booswigte by sy huis ingebreek en hom aangerand het. Hy... Lees verder


Ineenstorting van infrastruktuur in Welverdiend, Carletonville is bedreiging vir mens en dier

2020-08-05
Ben van der Berg

Onverwerkte riool wat gereeld in die strate van Welverdiend, Carletonville, vloei en uiteindelik in die Potchefstroomdam beland, hou nie net ‘n gesondheidsgevaar vir mens en dier nie in nie, maar ook ‘n groot omgewingsgevaar.

Die VF Plus meld gereeld verstopte rioolpype by die... Lees verder


Merafong-munisipaliteit herstel Rotoraskool vir gestremde leerlinge se krag ná VF Plus ingryp

2020-10-01
Me. Amanda de Lange

Die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) het vandag, na volgehoue druk van die VF Plus, die elektrisiteit na die Rotora-skool vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes in Carletonville, herstel.

Die skool was vir langer as ‘n maand sonder elektrisiteit.

... Lees verder

Merafong se ooreenkoms met Eskom is nie volhoubaar nie

2020-11-06
Ben van der Berg

Die VF Plus in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Khutsong) twyfel of die munisipaliteit se afbetalingooreenkoms met Eskom volhoubaar is omdat daar geen sprake van ‘n betekenisvolle ekonomiese herstelplan is nie.

Die munisipaliteit het onderneem om sy uitstaande ... Lees verder


Rioolprobleem in Fochville opgelos nadat VF Plus ingryp

2021-02-04
Ben van der Berg

‘n Vergadering wat die VF Plus vandeesweek met die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) se waarnemende munisipale bestuurder, Lerato Peu, gehad het oor die rioolprobleem in Zuideindestraat, Fochville, het vrugte afgewerp.

Peu het onderneem om die probleem... Lees verder


Belastingbetalers in Merafong betaal in Julie 2020 meer as R1,5 miljoen aan oortyd wys interne ouditverslag

2021-02-22
Ben van der Berg

‘n Interne ouditverslag wat pas beskikbaar gestel is, wys dat wanbestuur deur departementshoofde van die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) veroorsaak het dat die munisipaliteit in Julie 2020 meer as R1,5 miljoen aan oortydvergoeding betaal het.

Dit is R339... Lees verder


Omstrede Merafong-burgemeester uiteindelik uit haar pos

2021-04-01
Ben van der Berg

Daar is gister daarin geslaag om met ʼn VF Plus-gesteunde mosie van wantroue in die omstrede burgemeester van die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela), Maphefo Mogale-Letsie, ontslae te raak tydens ʼn raadsvergadering van dié munisipaliteit.

Mogale-Letsie kon... Lees verder


« 1 2 »