Soek Resultate - "MichalGroenewald"

JB Marks-burgemeester deel van aansuiweringsbegroting-proses nieteenstaande strafsake teen hom

2021-03-09
Michal Groenewald

Dit is onaanvaarbaar dat amptenare en politici wat betrokke is in strafsake oor wanbestuur en korrupsie wat voortspruit uit hul werk, toegelaat word om voort te gaan met hul werk en die bestuur van munisipaliteite waar hulle betrokke is.

Die burgemeester van JB Marks-plaaslike munisipaliteit, mnr. ... Lees verder


Só stort land se infrastruktuur in duie

2021-03-11
Michal Groenewald

Die land se infrastruktuur is besig om in duie te stort weens gebrekkige of totaal afwesige onderhoudswerk. Minder as die helfte van die land se munisipaliteite het selfs enige plan om hul infrastruktuur in stand te hou.

Dit blyk uit antwoorde van minister Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van... Lees verder


Só stort land se infrastruktuur in duie

2021-03-11
Die Redaksie

"Die land se infrastruktuur is besig om in duie te stort weens gebrekkige of totaal afwesige onderhoudswerk. Minder as die helfte van die land se munisipaliteite het selfs enige plan om hul infrastruktuur in stand te hou," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende... Lees verder


Aksie is nodig om korrupsie uit te roei, nie goedkoop praatjies nie

2021-03-12
Michal Groenewald

(Debat in parlement oor negatiewe impak van regeringskorrupsie op mense en ontwikkeling van Suid-Afrika)

Die regering het met slagspreuke soos ' 'n goeie verhaal om te vertel' en ' 'n regering wat omgee', plundering, korrupsie en selfverryking, die land sienderoë laat agteruitgaan ten koste... Lees verder


Wetsontwerp op Munisipale Strukture: ANC slaan nie ag op eie wetgewing nie

2021-03-16
Michal Groenewald

(Debat in parlement)

Al is die bedoeling van ʼn wet goed, sal die Wetsontwerp op Munisipale Strukture steeds misluk aangesien die ANC wette bloot as riglyne beskou en dit daarom nie uitvoer nie.

Intussen is die verval van munisipaliteite besig om ʼn toenemende las op belastingbetalers te plaas waar ... Lees verder


ANC dwarsboom gereg met inmenging by strafregtelike ondersoeke na tenderbendes in Matlosana

2021-03-25
Michal Groenewald

Die ANC in Noordwes se openlike inmenging by strafregtelike ondersoeke teen tenderbendes wat Matlosana (Klerksdorp, Stilfontein, Orkney en Hartbeestfontein) reeds vir weke in chaos dompel, kom neer op dwarsboming van die gereg.

Ernstige strafregtelike klagte is reeds deur die munisipaliteit en... Lees verder


OG-verslag wys hoe diepliggend wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in Noordwes is

2021-04-08
Michal Groenewald

Die jongste verslag van die ouditeur generaal (OG) oor die stand van finansiële bestuur en aanspreeklikheid in provinsiale departemente in Noordwes, bevestig die diepgewortelde kultuur van wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in dié provinsie.

Onder die ANC-regering is die totaal vir... Lees verder


OG-verslag wys hoe diepliggend wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in Noordwes is

2021-04-08
Die Redaksie

"Die jongste verslag van die ouditeur generaal (OG) oor die stand van finansiële bestuur en aanspreeklikheid in provinsiale departemente in Noordwes, bevestig die diepgewortelde kultuur van wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in dié provinsie," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP... Lees verder


Voorgestelde verhogings van munisipale kragtariewe sal onhoudbare druk plaas op huishoudings en sake-ondernemings

2021-05-03
Michal Groenewald

Die implementering van die jongste voorgestelde verhogings in kragtariewe wat op 1 Julie 2021 by munisipaliteite in werking tree, is onvolhoubaar en ‘n onreg teenoor munisipale inwoners. Met die saamgestelde inflasie-gekoppelde verhogings soos deur munisipaliteite begroot en die nasionaal... Lees verder


Voorgestelde verhogings van munisipale kragtariewe sal onhoudbare druk plaas op huishoudings en sake-ondernemings

2021-05-03
Die Redaksie

"Die implementering van die jongste voorgestelde verhogings in kragtariewe wat op 1 Julie 2021 by munisipaliteite in werking tree, is onvolhoubaar en ‘n onreg teenoor munisipale inwoners. Met die saamgestelde inflasie-gekoppelde verhogings soos deur munisipaliteite begroot en die nasionaal... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 »