Soek Resultate - "MichalGroenewald"

VF Plus-vrae aan ministers wys op verval van munisipaliteite

2021-09-15
Mnr. Michal Groenewald

Die verval van munisipaliteite in Suid-Afrika en die rol van ANC-binnegevegte hierin, is ʼn kommerwekkende werklikheid en vrae van die VF Plus aan onder andere die minister van plaaslike regering en tradisionele sake (Cogta), Nkosazana Dlamini-Zuma, bevestig dat die situasie so haglik is dat... Lees verder


VF Plus verwelkom onthulling van nuwe borsbeeld van genl. De La Rey in Lichtenburg

2021-09-16
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die onthulling van die nuwe borsbeeld van genl. Koos de la Rey gister in Lichtenburg. Dit is ʼn presiese betonreplika van die bronsbeeld wat in April vanjaar van die graf gesteel is.

George Visser, die VF Plus se kandidaat in Lichtenburg vir die komende plaaslike... Lees verder


VF Plus verwelkom Appèlhofuitspraak teen rassebepalings van toerisme-ekwiteitsfonds (TEF)

2021-09-23
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die Appèlhofuitspraak in Bloemfontein waarin bevind is dat die toepassing van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) onwettig is as voorwaarde vir bystand aan klein, mediumgroot en mikro-ondernemings (KMMO’s) in die toerismebedryf wat deur die Covid-19-inperkings... Lees verder


Styging in werkloosheid en gebrek aan prioritisering van plaaslike regerings skep toksiese mengsel wat munisipale dienslewering in duie laat stort

2021-12-01
Mnr. Michal Groenewald

Die regering se gebrek aan fokus op die prioritisering van plaaslike regering in die Wysigingswetsontwerp op die Verdeling van Staatsinkomste, tesame met die jongste styging in die amptelike werkloosheidskoers, dra by tot ʼn toksiese mengsel van faktore wat munisipale dienslewering landwyd oor die... Lees verder


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 »