Soek Resultate - "Misdaadstatistiek"

Misdaadstatistiek (2019/20) wys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak

2020-07-31
Dr Pieter Groenewald

Die jongste misdaadstatistiek van 2019/20 toon dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak met onder meer 21 325 moorde wat in dié tyd gepleeg is.

Dit is 58,4 moorde per dag of 36 uit elke 100 000 mense wat ‘n toename van 1,4% is teenoor die vorige jaar. Moord het die afgelope dekade ... Lees verder


Misdaadstatistiek (2019/20) wys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak

2020-07-31
Die Redaksie

Die jongste misdaadstatistiek van 2019/20 toon dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak met onder meer 21 325 moorde wat in dié tyd gepleeg is.

Dit is 58,4 moorde per dag of 36 uit elke 100 000 mense wat ‘n toename van 1,4% is teenoor die vorige jaar. Moord het die afgelope dekade ... Lees verder


Misdaadstatistiek van eerste kwartaal van 2020-boekjaar kan misleidend wees

2020-08-14
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die feit dat misdaadstatistiek voortaan elke kwartaal bekend gemaak sal word. Die party vra al etlike jare dat dit so gedoen word en hierdie volgehoue druk het nou vrug opgelewer.

Kwartaallikse statistiek sal meehelp dat beter aandag gegee word aan die oorsake van misdaad wat ... Lees verder


Misdaadstatistiek van eerste kwartaal van 2020-boekjaar kan misleidend wees

2020-08-14
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die feit dat misdaadstatistiek voortaan elke kwartaal bekend gemaak sal word. Die party vra al etlike jare dat dit so gedoen word en hierdie volgehoue druk het nou vrug opgelewer," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Kwartaallikse statistiek sal meehelp dat beter ... Lees verder


Misdaadstatistiek: Goeie en slegte nuus

2020-11-13
Dr Pieter Groenewald

Die jongste misdaadstatistiek vir die derde kwartaal van 2020 wat vandag bekend gemaak is, is bemoedigend met sogenaamde kontakmisdaad teen persone wat met 11,6% afgeneem het.

Hierdie statistiek moet egter beoordeel word in die konteks van die inperkingstydperk waar mense meestal tuis was.

... Lees verder

Misdaadstatistiek: Goeie en slegte nuus

2020-11-13
Die Redaksie

"Die jongste misdaadstatistiek vir die derde kwartaal van 2020 wat vandag bekend gemaak is, is bemoedigend met sogenaamde kontakmisdaad teen persone wat met 11,6% afgeneem het," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hierdie statistiek moet egter beoordeel word in die konteks van die... Lees verder


Afname in sekere misdade in Gauteng is bemoedigend, maar die polisie moet fokus op toename in voertuigkapings en transito-rooftogte

2020-11-18
Kobus Hoffman

Die VF Plus vind die afname in sekere soorte misdaad in Gauteng bemoedigend, maar wil by die Gautengse provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, weet wat sy planne is om die toename in voertuigkapings en transito-rooftogte te bekamp.

Die jongste misdaadstatistiek vir die derde... Lees verder


Effek van agterstallige DNS-toetsing en toename in ernstige misdaad wek kommer

2021-05-14
Dr Pieter Groenewald

Die land se misdaadstatistiek vir die eerste drie maande van die jaar wat die minister van polisie, Bheki Cele, vanoggend bekend gemaak het, dra nie veel waarde nie aangesien die probleme met DNS-toetsing in die polisie skuldigbevindings grootliks in die wiele ry en slagoffers faal.

Alhoewel... Lees verder


Effek van agterstallige DNS-toetsing en toename in ernstige misdaad wek kommer

2021-05-14
Die Redaksie

"Die land se misdaadstatistiek vir die eerste drie maande van die jaar wat die minister van polisie, Bheki Cele, vanoggend bekend gemaak het, dra nie veel waarde nie aangesien die probleme met DNS-toetsing in die polisie skuldigbevindings grootliks in die wiele ry en slagoffers faal," sê dr.... Lees verder


Gautengse polisiekommissaris moet verduidelik oor diefstal van polisie-vuurwapens

2021-06-01
Kobus Hoffman

Die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, het verlede Vrydag tydens ‘n komiteevergadering van die provinsiale gemeenskapveiligheidskomitee, op ʼn vraag van die VF Plus erken dat 84 polisie-vuurwapens vanaf Januarie tot Maart vanjaar as gesteel aangemeld is.

Die VF Plus is... Lees verder