Soek Resultate - "Moqhaka"

Pollution in Moqhaka in the Free State: Concentration camp cemetery submerged in sewage

2020-02-25
Die Redaksie

The pollution at the Moqhaka Local Municipality (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) in the Free State has become so serious that the local memorial Anglo-Boer War concentration camp in Kroonstad, in particular the cemetery, is submerged in sewage.

In addition, the Vals... Lees verder


Ledeverklaring in parlement: Besoedeling by Moqhaka in die Vrystaat: Konsentrasiekamp-begraafplaas sink weg in riool

2020-02-25
Heloïse Denner

Rioolbesoedeling by die plaaslike munisipaliteit Moqhaka (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) in die Vrystaat het so erg geraak dat die gedenkwaardige plaaslike Anglo-Boereoorlog-konsentrasiekamp in Kroonstad en in besonder die begraafplaasgedeelte daarvan, onder riool... Lees verder


VF Plus verwelkom optrede teen toiletpapier-fabriek in die Vrystaat na VF Plus-optrede

2020-02-27
Heloïse Denner

Die VF Plus verwelkom die plaaslike munisipaliteit Moqhaka (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) in die Vrystaat, se sluiting van die toiletpapier-fabriek wat die Valsrivier en die kerkhof van die gedenkwaardige Anglo-Boereoorlog-konsentrasiekamp in Kroonstad erg besoedel... Lees verder


VF Plus verwelkom optrede teen toiletpapier-fabriek in die Vrystaat na VF Plus-optrede

2020-02-27
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die plaaslike munisipaliteit Moqhaka (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) in die Vrystaat, se sluiting van die toiletpapier-fabriek wat die Valsrivier en die kerkhof van die gedenkwaardige Anglo-Boereoorlog-konsentrasiekamp in Kroonstad erg besoedel... Lees verder


Moqhaka: Tariefverhogings onbillik in finansiële krisisuur

2020-06-18
Me. Jean Hatting

Die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit (Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon) laat inwoners en die plaaslike ekonomie in die steek deur buitensporige tariefverhogings voor te stel te midde van die huidige ekonomiese krisis.

Die VF Plus is van mening die munisipaliteit moet herbesin oor tarief- en... Lees verder


Moqhaka: Begroting nie ten gunste van inwoners

2020-07-01
Me. Jean Hatting

Die VF Plus het die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit (Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie.

Om die plaaslike ekonomie te stimuleer en te herstel post Covid-19 is dit nodig om ‘n gunstige omgewing vir groei te skep. Billike tariewe en belastings is ... Lees verder


Moqhaka: S995-pad geskraap na volgehoue druk van VF Plus

2020-07-09
Dévar Smit

Na volgehoue druk van die VF Plus op die Vrystaatse provinsiale regering, word die S995-pad (tussen Kroonstad en Ventersburg) tot groot verligting van die ladbougemeenskap uiteindelik geskraap.

Nadat die VF Plus verlede week die kwessie opnuut opgehaal het met die LUR vir polisie, paaie en... Lees verder