2019-10-29
Mnr. Werner Weber
Die VF Plus wil hiermee sy innige meegevoel betuig met die naasbestaandes van mnr. David Wade wat op ʼn avontuurplaas naby Waterval-Boven in Mpumalanga vermoor is.
Die party het hom onlangs uitgespreek teen die onaanvaarbaar hoë misdaadsyfer in Mpumalanga en dit is jammer dat die oorledene... Lees verder
2019-11-11
Mnr. Werner Weber
Dit is verblydend dat ʼn oneerlike en korrupte amptenaar van die hooggeregshof in Nelspruit in Mpumalanga in hegtenis geneem is, maar die VF Plus dring ook daarop aan die koste van die nuwe hofgebou ondersoek moet word.
Die koste van die steeds onvoltooide projek gebou beloop reeds sowat R1 miljard ... Lees verder
2019-11-28
Mnr. Werner Weber
In antwoord op vrae van die VF Plus oor onder meer wapens en plofstof wat gebruik word in transitorooftogte en rooftogte by sake-ondernemings en woonhuise, het Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, Cynthia Tshabalala, erken dat ʼn groot aantal wapens by die polisie in dié provinsie... Lees verder
2020-02-19
Mnr. Werner Weber
Die inwoners van Wyk 18 in eMalahleni (Witbank) het binnekort die geleentheid om politieke verandering ten goede in hul buurt teweeg te bring met die tussenverkiesing op 18 Maart 2020. Daar het ‘n vakature in die wyk ontstaan weens die bedanking van ʼn DA-wykraadslid.
Dienslewering in Witbank ... Lees verder
2020-02-21
Mnr. Werner Weber
Gereelde kragonderbrekings teister die inwoners van Balfour en Grootvlei sedert Desember verlede jaar toe donderweer ʼn transformator laat uitbrand het. Dit veroorsaak kragonderbrekings van tot vyftien dae aaneen in sommige dele van hierdie dorpe.
Nou het onwettige verbindings weer veroorsaak dat... Lees verder
2020-02-26
Mnr. Werner Weber
Die Vryheidsfront Plus veroordeel die huidige gewelddadige betogings in Mpumalanga ten sterkste. Die provinsie het die afgelope twee weke gewelddadige betogings beleef wat die ekonomie en privaatsektor groot finansiële verliese laat ly het.
Onwettige protesaksies het die regering se gebrek... Lees verder
2020-03-18
Mnr. Werner Weber
Die VF Plus spreek sy innige meegevoel uit met die naasbestaandes van lt.-kol. Leroy Bruwer van die Valke wat vandeesweek in 'n lokval-sluipmoord doodgeskiet is en dring daarop aan dat alles moontlik gedoen sal word om sy moordenaars aan te keer.
Lt.kol. Bruwer was 'n uitstaande offisier en het... Lees verder
2020-03-19
Mnr. Werner Weber
Die VF Plus spreek sy innige meegevoel uit met die naasbestaandes van dr. Hannes en mev. Ibel Beukes wat Woensdag 18 Maart 2020 vermoor gevind is in Bethal, Mpumalanga.
Dr. Beukes, ‘n afgetrede predikant en sy vrou, Ibel, is in die kattebak van hul motor naby Bethaldam gevind toe ‘n... Lees verder
2020-03-27
Mnr. Werner Weber
ʼn Bejaarde boer van Mpumalanga is onlangs die tweede keer in twee jaar op sy plaas aangeval en ernstig beseer en die VF Plus doen ʼn beroep op alle boere in die provinsie en elders om nie hul waaksaamheid te verslap tydens die inperkingsperiode van 21 dae nie.
Mnr. Jan Randall (75) ‘n bekende ... Lees verder
2020-04-29
Mnr. Werner Weber
Die VF Plus in Mpumalanga het sy raadslede opdrag gegee om nie 'n deel van hul salaris by te dra tot die ANC-regering se solidariteitsfonds solank as wat ras hulpverlening bepaal nie.
Munisipale raadslede in Mpumalanga is gevra om 4% van hul salaris vir die volgende drie maande te skenk as bydrae... Lees verder