Soek Resultate - "Naboomspruit"

MRK ondersoek klagte oor rioolwater wat in Nylrivier vloei

2019-10-30
Marcelle Maritz

Op 30 Junie het die VF Plus ‘n klag by die MRK ingedien teen die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit oor die besoedeling van die Nylrivier buite Naboomspruit (Mookgophong) met rioolwater.

Die MRK het vandag in ‘n skrywe aan die VF Plus genoem dat hy die saak ondersoek en met die... Lees verder


VF Plus-Limpopo dring aan provinsiale regering moet ingryp met onwettig grondbesettings in Mookgophong (Naboomspruit)

2020-06-05
Marcelle Maritz

Die VF Plus het in ‘n brief aan Limpopo se LUR vir samewerkende regering, tradisionele aangeleenthede en nedersettings, mnr. Baisikopo Makamu, die versoek gerig dat die provinsiale regering dringend moet ingryp by onwettige grondbesetting in Moogkopong (Naboomspruit). 

Alhoewel die... Lees verder