Soek Resultate - "Onderwys"

Klaskamer lewensgevaarlik nadat plafon op laerskoolkinders in Hammanskraal val

2020-02-21
Jean Kriek

Die VF Plus-jeug in Gauteng doen ‘n beroep op die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, om dadelik ‘n taakspan saam te stel om die strukturele veiligheid van skole te ondersoek.

Die VF Plus doen hierdie beroep nadat ‘n plafon van ‘n klaskamer by die Laerskool Kgomba... Lees verder


Gautengse LUR en departement van onderwys leef in ontkenning oor koronavirus – webwerf dui geen waarskuwing aan

2020-03-12
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is bekommerd dat die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en sy departement nog geen amptelike inligting vrygestel het om skole te bemagtig met 'n noodplan rakende die Koronavirus nie. Die party doen ‘n beroep op Lesufi om onmiddellik ‘n protokol vry te stel wat... Lees verder


Lesufi maak hom skuldig aan rasse-verdeling

2020-06-26
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Gautengse wetgewer se etiek- en reëlskomitee teen die LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, wie se optrede en uitsprake strydig is met die gedragskode vir lede van ‘n wetgewer se uitvoerende komitee.

Die Gautengse premier, David Makhura, speaker, ... Lees verder


OB ondersoek op aandrang van VF Plus reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmetting van Gauteng-skole

2021-02-18
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die openbare beskermer (OB) se besluit om die Gautengse departement van onderwys se besteding van R431 miljoen aan die ontsmetting van skole, te ondersoek," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gauteng.

"Die VF Plus het aan die einde van... Lees verder


Lesufi se Gautengse onderwysdepartement sluit aan by die fees van korruptes

2021-06-17
Adv Anton Alberts

(Begrotingsdebat in Gautengse wetgewer oor departement van onderwys)

Die VF Plus het tydens die begrotingsdebat van die Gautengse onderwysdepartement, dit duidelik gestel dat dié departement onder leiding van die LUR, Panyaza Lesufi, nou ook finaal aangesluit het by die fees van korruptes... Lees verder


Sitting van Gautengse wetgewer ontaard in ANC-magspel

2020-06-03
Me. Amanda de Lange

ANC-wetgewerslede het gister (2 Junie) binne minute ʼn sitting van die Gautengse provinsiale wetgewer in ʼn chaotiese magspel laat ontaard.

Dringende vrae en stellings deur opposisiepartye oor onvoltooide ontwikkelings en beplande gemeenskapsprogramme wat die swak bestuursvermoë van die... Lees verder


Oos-Kaap se departement van onderwys sukkel om aan veiligheidsregulasies te voldoen na heropening van skole

2020-06-20
Die Redaksie

Die Oos-Kaapse onderwysdepartement het Donderdag 18 Junie 2020, sy plan van aksie voorgelê om te voldoen aan die veiligheidsregulasies om die verspreiding van Covid-19 te bekamp. Dit is tans ontoereikend.

Die plan sluit onder meer in dat onderwysers op ‘n rotasiestelsel klasse aanbied... Lees verder


Vreemde Covid-19-uitgawes in Gautengse onderwysdepartement verdien ondersoek deur SOE

2020-11-09
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is bekommerd oor Covid-19-verwante uitgawes wat die Gautengse departement van onderwys in September aangegaan het vir die reuse bedrag van R96 miljoen.

Hierdie bedrag is uitbetaal aan 28 verskillende diensverskaffers waarvan talle lyk of dit rakmaatskappy-name het en dus waarskynlik... Lees verder


ANC-LUR vir onderwys in Mpumalanga verkwalik apartheid vir die afbrand van 73 skole in die provinsie

2020-06-26
Werner Weber

Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het tydens die begrotingsdebat van dié departement in die wetgewer, die geleentheid gebruik om apartheid die skuld te gee vir die afbrand en beskadiging van 73 skole in die provinsie. Die voorvalle het tussen Maart en April vanjaar... Lees verder


Lesufi se aanval op Afrikaanse skole op valshede gegrond

2020-09-29
Adv Anton Alberts

Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, se soveelste klap na Afrikaanse en enkelmediumskole is gegrond op die valse aanname dat dié skole ander leerlinge toegang tot onderrig ontsê. Dit is onwaar en is goedkoop politiekery van die LUR om sy eie onvermoë te verbloem.

Net... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 63 64 »