Soek Resultate - "Parvovirus"

VF Plus eis antwoorde na tweede uitbraak van katgriep by Roodeplaat se honde-eenheid

2020-06-24
Kobus Hoffman

Die nalatigheid van die Roodeplaat-honde-eenheid om toe te sien dat diere in sy sorg gereeld ingeënt word teen die dodelike en hoogs aansteeklike parvovirus, meer bekend as katgriep, is onverskoonbaar.

Hierdie is die tweede uitbraak van die siekte binne ‘n jaar by die eenheid en dit... Lees verder