Soek Resultate - "PresidentRamaphosa"

President ontwyk vrae oor daadwerklike hulp soos tariefbeskerming aan boere

2019-10-31
Wouter Wessels

Vrae van die VF Plus aan pres. Cyril Ramaphosa oor daadwerklike en onmiddellike hulp aan boere soos tariefbeskerming, het ‘n vae en ontwykende antwoord ontlok wat geen vertroue inboesem oor die regering se begrip vir die erns van die krisis waarin landbouers verkeer nie.

Die VF Plus het die... Lees verder


Ramaphosa vaag oor groeiplanne vir die ekonomie: Die vraag is steeds die werkbaarheid daarvan

2020-06-01
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se idees om die ekonomie weer op die been te kry, sal bloot net planne bly indien daar nie praktiese, werkbare voorstelle is nie. Hy het die afgelope naweek aanlyn met die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum oor sy ekonomiese heropbou-planne gepraat," sê dr.... Lees verder


President se aankondiging oor skole is teleurstellend en beloftes om korrupsie te bekamp sleg lippetaal

2020-07-24
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Pogings om vuurwapenbesit vir selfverdediging te verbied, grens aan waansin

2021-06-02
Dr Pieter Groenewald

(Begrotingsposdebat in parlement: Presidensie)

Die president van Suid-Afrika het nie net ’n plig om ’n volhoubare ontwikkelingsomgewing vir die staat te skep nie, maar ook om ’n bevoegde en effektiewe polisiediens daar te stel om die land se inwoners en hul eiendom teen... Lees verder


Flou houding van Ramaphosa oor onrus stel teleur

2021-07-12
Die Redaksie

"Die VF Plus sal enige poging steun om die huidige vlaag van anargistiese geweldpleging in die land te ontlont. Die party het egter ’n groot probleem daarmee dat president Cyril Ramaphosa telkens reaktief optree en nie pro-aktief nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

... Lees verder

Ramaphosa se swye oor rooftog op sy plaas laat meer vrae ontstaan

2022-06-07
Dr Pieter Groenewald

Daar is talle vrae rondom die rooftog op sy plaas in Limpopo in 2020 waaroor president Cyril Ramaphosa duidelikheid moet gee.

Indien die president niks het om weg te steek nie, is daar geen rede om te swyg oor wat gebeur het nie.

Een van die vrae is oor die voorskrifte van die Fica-wet wat... Lees verder


VF Plus steun aanstel van parlementêre komitee oor Phala Phala

2022-06-28
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus steun die voorstel om ʼn parlementêre komitee aan te stel om die volle aangeleentheid rondom die Phala Phala-voorval en pres. Cyril Ramaphosa se rol daarin te ondersoek.

Pres. Ramaphosa het reeds gesê hy is bereid om voor die ANC se integriteitskomitee te verskyn om... Lees verder


Pres. Ramaphosa se hernieude oproep om swart ekonomiese bemagtiging dui op gebrek aan politieke kapitaal

2022-07-21
Jaco Mulder

President Ramaphosa se hernieude oproep om te volhard met breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (BSEB) as kernmeganisme vir ekonomiese transformasie, ontbreek aan politieke kapitaal en bevestig die blaamverskuiwingspolitiek wat kenmerkend geraak het van 'n kwynende ANC-regering.

Ramaphosa... Lees verder


Mantashe nie die regte minister vir ʼn energiekrisis

2022-07-22
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van minerale hulpbronne en energie, mnr. Gwede Mantashe, het bewys dat hy nie die regte minister is om Suid-Afrika uit die huidige krisis te lei nie. Daarom sou sy uitspraak in vandag se Mail & Guardian dat mnr. André de Ruyter nie die regte persoon is om Eskom te lei nie,... Lees verder


President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat

2022-07-25
Dr Pieter Groenewald

Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat ʼn nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa om dit nie te doen nie, is daarom die regte besluit.

Die stappe wat pres. Ramaphosa vanaand aangekondig het, is stappe wat lank... Lees verder


« 1 2 »