Soek Resultate - "Protesoptrede"

Onwettige kragverbindings lei tot onluste in Rustenburg

2020-06-04
Abrie Rootman

Kragonderbrekings in Ziniaville en Karlienpark in Rustenburg, wat grotendeels veroorsaak word deur onwettige kragverbindings in ‘n aangrensende nedersetting, het nou gelei tot onluste in dié gebied.

Die VF Plus het reeds in Januarie 2020 versoek dat opgetree word teen oortreders en... Lees verder


Optogte soos wat die EFF vir Vrydag in Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting van die regte van wetsgehoorsame burgers

2020-11-19
Die Redaksie

"Optogte soos dié wat die EFF vir Vrydag na die Hoërskool Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting vir die grondwetlike regte van wetsgehoorsame mense wat nie daarmee vereenselwig nie," sê dr. Cornê Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Dit is kommerwekkend dat die EFF... Lees verder


Spanning in Prieska oor mynbou: VF Plus bekommerd oor ekonomiese gevolge

2021-05-10
Dr. Wynand Boshoff

Oor die afgelope weke was Prieska in die Noord-Kaap herhaaldelik in die nuus weens inwoners se ontevredenheid met hernude kopermynbou by Copperton, buite Prieska. Die VF Plus is bekommerd daaroor dat spanning hieroor opbou en die meestal vreedsame omgewing destabiliseer.

Vrees dat die betrokke... Lees verder


Protesoptrede in Harrismith – niks anders as terreur

2021-05-26
Jan van Niekerk

Die protesoptredes in en om Harrismith in die Vrystaat wat onder die dekmantel van diensleweringsbetogings plaasvind, is niks anders as terreur nie en blyk 'n poging te wees om die munisipaliteit en provinsie onregeerbaar te maak.

Die ANC se faksiegevegte is verantwoordelik vir die algehele... Lees verder


Protesoptrede teen Phokwane-munisipaliteit: Inwoners keelvol om te betaal vir dienste wat nie gelewer word nie

2021-06-17
Theo Joubert

Die gemeenskap van die Phokwane-plaaslike munisipaliteit (Hartswater, Jan Kempdorp en Pampierstad), is so keelvol vir die gebrek aan dienslewering en wanadministrasie in die munisipaliteit dat betalende inwoners môre (Vrydag) 'n protesoptog na die munisipale kantoorkompleks gaan hou.

Die... Lees verder


Voorval by Manyeleti-natuurreservaat in Mpumalanga sleg vir toerisme

2021-06-24
Mnr. Werner Weber

‘n Protesoptrede deur die plaaslike gemeenskap by die Manyeleti-natuurreservaat in Mpumalanga ten aanskoue van oorsese besoekers, kan die reeds sukkelende toerismebedryf in dié provinsie verder knou.

Die afgelope naweek het ‘n groep aggressiewe betogers, wat onder mekaar baklei... Lees verder


Gewelddadige betogings naby Hibberdene weens watertekorte moet voor deur van onbevoegde ANC gelê word

2021-07-06
Rochelle Robbetze

Die VF Plus veroordeel die gewelddadige protesoptrede van ontevrede inwoners van Hibberdene, Pumula en Umzumbe wat die N2 en R102 met brandende bande en klippe versper weens ‘n gebrek aan water in die Umzumbe-gebied.

Die huidige protesoptrede kan net voor die deur van die onbevoegde... Lees verder


Vinnige en ferm optrede nou nodig teen onrus en geweldpleging

2021-07-12
Die Redaksie

"Die onrussituasie en geweldpleging op baie plekke in Suid-Afrika is onaanvaarbaar en vinnige en ferm optrede is nodig om dit te stuit. Gemoedere loop hoog en ek doen as leier van die VF Plus ’n beroep op almal in die land om kalm te bly en nie onverantwoordelik op te tree nie," sê dr.... Lees verder


VF Plus-voorstelle aan president om onrus te ontlont

2021-07-14
Die Redaksie

"Vanoggend se vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en politieke leiers van Suid-Afrika was konstruktief en het die president onderneem om die voorstelle ter harte te neem en toe te pas waar moontlik," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Ek het dit as leier van die VF... Lees verder