Soek Resultate - "RegstellendeAksie"
2019-11-14
Armand Cloete
Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die nasionale raad van provinsies ‘n mosie ingedien om die regering se beleid van regstellende aksie (RA) en swart ekonomiese bemagtigingsbeleid (SEB), te debatteer.
Die sogenaamde ‘braindrain’ of kundiges wat Suid-Afrika verlaat,... Lees verder
2019-11-19
Die Redaksie
"Medupi en Kusile staan vir almal om te sien as monumente van die vernietigende effek van regstellende aksie (RA) en die onvermoë en onwilligheid van die argitek hiervan, die ANC-regering, om die realiteit van sy mislukte rassebeleid te erken," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder
2019-12-02
Dr Pieter Groenewald
Eskom het in tien jaar sedert Januarie 2009 twaalf hoof uitvoerende beamptes in verskeie hoedanighede, van waarnemend tot tydelik en permanent, op die proef gestel om die sukkelende staatsentiteit te probeer red.
(Volledige lys met vrae en antwoorde van die VF Plus aan die minister van openbare... Lees verder
2020-02-27
Michal Groenewald
Eksklusiwiteit en die omheining van Suid-Afrika se mikro-ekonomie om ander uit te hou, is kortsigtig en teenproduktief. Meriete en verbreding en nie marginalisering nie, moet die maatstaf wees om die ekonomie te laat groei.
Daar moet weggedoen word met Regstellende Aksie (RA), Swart Ekonomiese... Lees verder
2020-02-27
Die Redaksie
"Eksklusiwiteit en die omheining van Suid-Afrika se mikro-ekonomie om ander uit te hou, is kortsigtig en teenproduktief. Meriete en verbreding en nie marginalisering nie, moet die maatstaf wees om die ekonomie te laat groei," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP.
"Daar moet weggedoen word met... Lees verder
2020-03-03
Jaco Mulder
Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering sy beleid van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) uitvoer, lei vir jare reeds tot ‘n uitvloei van noodsaaklike kundigheid uit die land.
Die VF Plus het die minister vir handel en nywerheid, Ebrahim Patel, vandag tydens sy voorlegging aan die... Lees verder
2020-04-09
Michal Groenewald
Die VF Plus was vanoggend in gesprek met die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, en het ʼn dringende beroep op haar gedoen om die kriteria vir die hulppaket van R200 miljoen aan klein-, mikro- en mediumgrootte ondernemings (KMMO’s) te herroep en om ag te slaan op die VF Plus se... Lees verder
2020-04-27
Die Redaksie
"Dit is ironies om vandag Vryheidsdag sonder baie vryhede te gedenk. Dit kan egter daartoe bydra om die ware betekenis van die begrip onder die mense van Suid-Afrika tuis te bring, in besonder hoe belangrik vryheid werklik is," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Die breë beleid... Lees verder
2020-06-18
Die Redaksie
President Cyril Ramaphosa het hom vandag opnuut sterk verbind tot Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en Regstellende Aksie (RA) en onteiening sonder vergoeding (OSV) as deel van toekomstige ANC-beleid terwyl die VF Plus volstaan by sy siening dat dit die land se toekoms en sy ekonomie juis verder... Lees verder
2020-06-23
Heloïse Denner
Die jongste werkloosheidsyfer vir die eerste drie maande van 2020 van 30,1% kom as geen verrassing nie. Die ANC-regering en sy departement van arbeid, wie se mandaat uitgebrei is na werkskepping, het gefaal in sy doelwit om werkskepping in die land te stimuleer en te bevorder.
Dit is uiters... Lees verder