2019-09-03
Die Redaksie
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het geen ander keuse nie as om die nasionale tesourie om R5 miljard te vra om die Vaalrivier-intervensieplan suksesvol deur te voer.
Hierdie versoek aan die nasionale regering is die enigste uitweg vir die Emfuleni-munisipaliteit om die onmiddellike... Lees verder
2019-10-26
Amanda de Lange
‘n VF Plus-afvaardiging het vandeesweek met verskeie kundiges en sakelui vergader om alternatiewe oplossings te bespreek vir die Vaal-rioolkrisis.
Hierdie belangegroep het ook na oplossings gesoek om die Emfuleni-munisipaliteit, waar die rioolkrisis buite beheer is, te help met... Lees verder
2019-10-30
Marcelle Maritz
Op 30 Junie het die VF Plus ‘n klag by die MRK ingedien teen die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit oor die besoedeling van die Nylrivier buite Naboomspruit (Mookgophong) met rioolwater.
Die MRK het vandag in ‘n skrywe aan die VF Plus genoem dat hy die saak ondersoek en met die... Lees verder
2020-06-16
Amanda de Lange
Die VF Plus het die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om ondersoek in te stel na die voortdurende rioolstortings in Fochville en om maatreëls in te stel om die probleem op te los. Die dorp gaan reeds meer as ‘n jaar... Lees verder
2020-07-09
Desmond Reed
Die VF Plus het reeds op 28 Februarie vanjaar ‘n strafregtelike klag ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van Nala-plaaslike munisipaliteit, Sandile Busakwe.
Dié klag wat by die Wesselsbronse polisie teen Busakwe ingedien is, is vir die oortreding van die Nasionale... Lees verder
2020-08-05
Ben van der Berg
Onverwerkte riool wat gereeld in die strate van Welverdiend, Carletonville, vloei en uiteindelik in die Potchefstroomdam beland, hou nie net ‘n gesondheidsgevaar vir mens en dier nie in nie, maar ook ‘n groot omgewingsgevaar.
Die VF Plus meld gereeld verstopte rioolpype by die... Lees verder
2021-03-16
Jaco Prins
Die VF Plus in die Drakenstein-plaaslike munisipaliteit (Gouda, Paarl, Saron, Wellington) is geskok oor hoe min dié munisipaliteit vir die plaaslike dorpe omgee. In Wellington het riool verlede week deur die strate begin vloei nadat pompe by die rioolaanleg gebreek het. Die riool beland... Lees verder
2021-04-15
Dr. Wynand Boshoff
Betogings oor swak dienslewering, veral met betrekking tot watervoorsiening en doeltreffende riolering, is die gevolg van jarelange frustrasie. In 2018 het dit tot ontwrigting en geweld gelei wat vir Kimberley ongekend was. Die gebrek aan vordering sedertdien, kan dieselfde gevolge hê.
...
Lees verder
2021-06-11
Fanie du Toit
Dit is 'n skande dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, tydens die departement se begrotingsdebat in die nasionale raad van provinsies (NRP) ʼn rasse-aanval op witmense gedoen het in 'n poging om die aandag weg te lei van die wanbestuur, korrupsie en bedrog in... Lees verder