Soek Resultate - "SolPlaatje"

Sol Plaatje-plaas: dienste belangriker as wit olifante

2019-11-11
Armand Cloete

Die VF Plus het in ‘n skriftelike parlementêre vraag aan die ministers van finansies, Tito Mboweni en bosbou, vissery en omgewingsake, Barabare Creecy, gevra of die regering gaan bydra tot die R14 miljoen wat die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit goedgekeur het om die geboorteplek... Lees verder


Sol Plaatje-munisipaliteit (Kimberley en omstreke) se munisipale bestuurder dalk onwettig in sy pos

2020-05-05
Kobus van den Berg

Kimberley, provinsiale hoofstad van die Noord-Kaap, is na twee jaar steeds sonder 'n permanente munisipale bestuurder. Soos wat die VF Plus in die Sol Plaatje-munisipale raad gewaarsku het, word die mees onlangse poging om 'n waarnemende munisipale bestuurder aan te wys, binnekort in die hof... Lees verder


Sol Plaatje se plan met rioolkrisis in Kimberley ‘n stap in die regte rigting

2020-09-30
Kobus van den Berg

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanstelling van 'n kontrakteur vir die opgradering van die rioolpompstasie by Carter's Glen, aan die westekant van Kimberley. Weens onvoldoende infrastruktuur lek riool lank reeds hier uit en besoedel die omgewing van die Gariep Hospitaal. Inwoners worstel ook... Lees verder


Staking by Sol Plaatje-munisipaliteit dalk laaste spyker in diens-doodskis

2020-10-14
Kobus van den Berg

'n Voortslepende staking by die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit (Kimberley, Ritchie en die landelike gebied rondom) kan die laaste spyker in dié eens gesonde munisipaliteit se doodskis wees. Dit is omdat geslote kantore selfs inwoners wat wil betaal, daarvan weerhou.

Die begroting van... Lees verder


Sol Plaatje-munisipaliteit begin 2021 op verkeerde voet

2021-01-12
Kobus van den Berg

Die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit, tuiste van Kimberley, die Noord-Kaapse hoofstad en omliggende landelike gebied, gaan reeds sedert 2018 onder krisisbestuur gebuk, en het reeds weer die jaar op die verkeerde voet begin.

Ná diensleweringsbetogings van ongekende omvang in die... Lees verder


Sol Plaatje se Eskom-krisis: Staat kan dit oplos deur rekeninge te betaal

2021-02-09
Kobus van den Berg

Dit is hoofsaaklik weens uitstaande staatskuld dat die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit (Kimberley en omgewing) in die Noord-Kaap in ‘n geldelike verknorsing verkeer en nie sy rekening aan Eskom kan betaal nie. Verskeie staatsdepartemente is groot bedrae geld aan die munisipaliteit... Lees verder


Is Kimberley se water al so vuil dat visse straat toe vlug?

2021-02-24
Kobus van den Berg

Almal soek antwoorde oor die visse in Kimberley se strate. Vir die VF Plus sou dit nie vergesog klink indien die rede die stad se vuil water was waarvan die visse probeer ontvlug nie. Die munisipale bestuurder van die Sol Plaatjie-plaaslike munisipaliteit, Boy Dluwayo, pak op sy beurt die skuld op... Lees verder


Sol Plaatje se leuse lyk na “Alle munisipale amptenare is spesiaal – party is net meer spesiaal”

2021-03-05
Kobus van den Berg

'n Terreinbesoek aan die lisensiekantoor in Kimberley het gewys dat dieselfde reëls nie vir alle werknemers van die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit geld wat dienslewering aanbetref nie. Die lisensiekantoor en munisipale voertuigtoetsstasie is in 'n buitewyk van Kimberley geleë, wat... Lees verder


Drie sake wat burgemeester van Sol Plaatje nie in sy begrotingsrede aangespreek het nie

2021-03-31
Kobus van den Berg

Die VF Plus het in sy reaksie op die burgemeester van die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit (Kimberley, Ritchie), mnr. Patrick Mabilo, se begrotingsrede vir die 2021/22-finansiële jaar drie groot probleme uitgewys wat hy nie in sy begroting behandel het nie.

1. Die dreigende krisis op die... Lees verder


Betogings voor kantoor van Noord-Kaap se premier: Frustrasie met swak dienslewering kan weer oorkook

2021-04-15
Dr. Wynand Boshoff

Betogings oor swak dienslewering, veral met betrekking tot watervoorsiening en doeltreffende riolering, is die gevolg van jarelange frustrasie. In 2018 het dit tot ontwrigting en geweld gelei wat vir Kimberley ongekend was. Die gebrek aan vordering sedertdien, kan dieselfde gevolge hê.

... Lees verder

« 1 2 »