2020-02-12
Dr Pieter Groenewald
Die tyd vir praat oor Suid-Afrika se probleme is verby. Dit sal die land nie meer red nie. Daar moet nou daadwerklik opgetree word.
Daarom is daar groot verwagtinge vir die staatsrede van president Cyril Ramaphosa wat Donderdag plaasvind. Die mense van Suid-Afrika soek nou antwoorde van die... Lees verder
2020-02-18
Die Redaksie
"Twee jaar gelede met die aanvang van sy ampstermyn as president van Suid-Afrika, het pres. Cyril Ramaphosa beleidshervorming, ekonomiese groei en werkskepping beloof. Dit is die kern van die land se probleme. Die realiteit wys egter dat die land in hierdie tyd net agteruit gegaan het," sê... Lees verder
2021-02-10
Die Redaksie
"Die tyd het aangebreek vir president Cyril Ramaphosa om aan die mense van Suid-Afrika te sê of die plaaslike verkiesing later vanjaar gaan plaasvind en of die ANC-regering beplan om die Grondwet te wysig om die verkiesing uit te stel," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Dit is... Lees verder
2021-02-11
Die Redaksie
"Dit is onaanvaarbaar en onsensitief van die ANC-regering om ʼn groot deel van Kaapstad ʼn volle dag tot stilstand te dwing vir ‘n uurlange staatsrede om seweuur die aand waar die kernprobleme van die land in elk geval jaar na jaar gesystap word," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder
2021-02-11
Die Redaksie
"President Cyril Ramaphosa se staatsrede wys hy is uit pas met realiteit en dat hy in ʼn droomwêreld leef waar hy midde in een van die grootste krisistye in die land se geskiedenis steeds droom oor superstede," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
"Dit terwyl miljoene mense... Lees verder
2021-02-16
Die Redaksie
"President Cyril Ramaphosa en die ANC is besig om burgerlike weerstand teen regeringsvergrype tot kookpunt toe te dryf en hy moet daarvan kennis neem dat dit nie veel langer geduld sal word nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
"Die kwessie rondom korrupsie en oud-president... Lees verder
2021-02-17
Die Redaksie
"President Cyril Ramaphosa slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering in Suid-Afrika nie. Terwyl die ouditeur-generaal (OG) jaarliks skokverslae indien oor die stand van munisipaliteite landwyd, het die president met sy onlangse staatsrede slegs vyf sinne hieraan gewy,"... Lees verder
2021-02-18
Die Redaksie
"President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Hy wou ook nie antwoord op... Lees verder