Soek Resultate - "Staatsveiligheidsagentskap"

President se aanstelling van McBride by staatsveiligheidsagentskap bevraagteken

2020-07-16
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus is gekant teen president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Robert McBride as hoof van die buitelandse tak van die staatsveiligheidsagentskap en die vraag moet gevra word hoe hy die nodige klaring vir die pos kon kry gegewe verskeie omstrede voorvalle uit sy verlede.

In 2006 is... Lees verder


President se aanstelling van McBride by staatsveiligheidsagentskap bevraagteken

2020-07-16
Die Redaksie

"Die VF Plus is gekant teen president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Robert McBride as hoof van die buitelandse tak van die staatsveiligheidsagentskap en die vraag moet gevra word hoe hy die nodige klaring vir die pos kon kry gegewe verskeie omstrede voorvalle uit sy verlede," sê dr.... Lees verder


Staatsveiligheidsagentskap (SVA) skuil agter en maak misbruik van geklassifiseerde inligting

2021-01-27
Dr Pieter Groenewald

Die getuienis van die staatsveiligheidsagentskap (SVA) se waarnemende direkteur-generaal, Loyiso Jafta, voor die Zondo-kommissie, het dit duidelik gemaak dat die agentskap op groot skaal misbruik maak van geheime staatsfondse.

Onder die dekmantel dat staatsveiligheid in die gedrang kan kom, word... Lees verder


Staatsveiligheidsagentskap (SVA) skuil agter en maak misbruik van geklassifiseerde inligting

2021-01-27
Die Redaksie

"Die getuienis van die staatsveiligheidsagentskap (SVA) se waarnemende direkteur-generaal, Loyiso Jafta, voor die Zondo-kommissie, het dit duidelik gemaak dat die agentskap op groot skaal misbruik maak van geheime staatsfondse," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Onder die dekmantel... Lees verder


Staat se intelligensie- en veiligheidsgemeenskap misbruik geheimhouding om verantwoording te ontduik

2021-03-11
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement)

‘n Wesenlike probleem met die staat se intelligensie- en veiligheidsgemeenskappe is dat vertroulikheid misbruik word om parlementêre oorsig en verantwoording te ontduik en moontlik ook misdaad te verdoesel.

Dit gebeur gereeld dat vertroulikheid as verskoning... Lees verder


Staat se intelligensie- en veiligheidsgemeenskap misbruik geheimhouding om verantwoording te ontduik

2021-03-11
Die Redaksie

" ‘n Wesenlike probleem met die staat se intelligensie- en veiligheidsgemeenskappe is dat vertroulikheid misbruik word om parlementêre oorsig en verantwoording te ontduik en moontlik ook misdaad te verdoesel," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit gebeur gereeld... Lees verder


Cele ontken dat hy voor onrus ʼn intelligensieverslag van staatsveiligheidsagentskap ontvang het

2021-07-20
Dr Pieter Groenewald

(Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, het vandag die onrusgeteisterde gebied in KwaZulu-Natal saam met die parlement se portefeuljekomitee vir polisie besoek. Hier volg sy waarnemings)

Die minister van polisie, Bheki Cele, het vandag op ’n vraag (van dr. Groenewald) ten sterkste ... Lees verder