Soek Resultate - "Stortingsterrein"

Mafube: Frankfort-stortingsterrein dra by tot besoedeling van die Wilgerivier

2020-06-24
Jan Oost

Die stortingsterrein op Frankfort in die Mafube-plaaslike munisipaliteit hou ernstige gesondheids- en veiligheidsrisiko’s vir inwoners in. Ingevolge die Afvalbestuurswet voldoen dié stortingsterrein nie aan die nasionale minimumvereistes nie en word boonop sonder die nodige lisensie... Lees verder


VF Plus versoek provinsiale ingryping by Lindley-stortingsterrein

2020-07-02
Heleen Muller

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat vullis op die Lindley-vullisterrein verbrand word, wat 'n gesondheidsgevaar vir inwoners van die dorp inhou.

Die vullisterrein op Lindley in die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) voldoen reeds nie aan wetlike... Lees verder


Dewetsdorp-stortingsterrein ‘n wit olifant

2020-07-08
Adriaan de Bruyn

Dewetsdorp-inwoners word toenemend deur die Mangaung-metro-munisipaliteit se ongeërgdheid rakende stortingsterreine genoodsaak om vullis onwettig te stort.

Die Vrystaatse departement van kleinsakeontwikkeling, toerisme en omgewingsake, het ‘n splinternuwe stortingsterrein teen sowat R8... Lees verder


VF Plus dien klag in by MRK oor Mokopane-stortingsterrein

2020-08-04
Marcelle Maritz

Die VF Plus-Limpopo het ‘n klag by die menseregtekommissie (MRK) en Groen Skerpioene ingedien oor die wanbestuur en vervalle toestand van die stortingsterrein in Mokopane (Potgietersrus).

Daar word ook gereeld brande gestig by die stortingsterrein weens swak toegangsbeheer. Die brandweer... Lees verder