Soek Resultate - "Terrorisme"

Klagte van terrorisme en poging tot moord teen boer ná Senekal-hofsaak is onregverdig en ruik na rassisme

2020-10-09
Dr Pieter Groenewald

Die aanklagte van onder meer terrorisme, poging tot moord, aanhitsing van openbare geweld en openbare geweldpleging waarvan mnr. André Pienaar (51) aangekla word ná die Senekal-hofsaak, dien as bewys dat daar dubbele standaarde is wanneer boere en die landbougemeenskap geraak word.

... Lees verder

Klagte van terrorisme en poging tot moord teen boer ná Senekal-hofsaak is onregverdig en ruik na rassisme

2020-10-09
Die Redaksie

"Die aanklagte van onder meer terrorisme, poging tot moord, saakbeskadiging, aanhitsing van openbare geweld en openbare geweldpleging waarvan mnr. André Pienaar (51) aangekla word ná die Senekal-hofsaak, dien as bewys dat daar dubbele standaarde is wanneer boere en die... Lees verder


ANC-regering kies kant van terrorisme in Israel-Palestina-konflik en moet die soewereiniteit van Israel eerbied

2021-05-11
Die Redaksie

"Die ANC-regering het nog nooit ‘n geheim gemaak van sy vyandigheid teenoor Israel nie en kies nou weer die kant van terrorisme in die Israel/Palestynse konflik. Dit is tyd dat die ANC Israel se soewereiniteit eerbiedig," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep... Lees verder