Soek Resultate - "TitoMboweni"

ANC hou publiek aan die raai oor e-tol

2019-10-30
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering hou die publiek steeds aan die raai oor die moontlike afskaffing van e-tol met die enigste versekering dat maatreëls verskerp gaan word om agterstallige e-tol-skuld in te vorder.

Die ANC skep sodoende groot verwarring oor die aangeleentheid en is besig om kiesers te mislei.... Lees verder


Goeie en slegte nuus in begroting, maar geld word steeds vermors op bodemlose putte soos die SAL en die padongelukkefonds

2020-02-26
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van finansies, Tito Mboweni, dat daar wel verligting vir belastingbetalers gaan wees, veral met betrekking tot die verandering in die inkomste-skale van persoonlike inkomstebelasting.

Dit sal broodnodige verligting bring aangesien dit baie... Lees verder


Resessie dui op inkrimping van ekonomie en maak begroting onrealisties

2020-03-03
Wouter Wessels

Die inkrimping van Suid-Afrika se ekonomie in die laaste kwartaal van 2019 terwyl nasionale tesourie ʼn groeikoers van 0,3% voorspel het, voorspel niks goed vir die komende finansiële jaar nie, veral in ag genome die begroting van verlede week wat gegrond is op ʼn groeikoers van ten minste 0,9%.

... Lees verder

Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

2020-05-05
Fanie du Toit

Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied ... Lees verder


Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

2020-05-05
Die Redaksie

"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB)... Lees verder


Noodbegroting laat meer vrae as antwoorde

2020-06-24
Die Redaksie

"Vandag se sogenaamde nood- of spesiale aanpassingsbegroting van die minister van finansies, Tito Mboweni, spreek nie werklik die land se probleme aan nie en laat meer vrae as antwoorde oor die land se finansiële welsyn bestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Suid-Afrika se... Lees verder