Soek Resultate - "Toerisme"
2020-04-09
Michal Groenewald
Die VF Plus was vanoggend in gesprek met die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, en het ʼn dringende beroep op haar gedoen om die kriteria vir die hulppaket van R200 miljoen aan klein-, mikro- en mediumgrootte ondernemings (KMMO’s) te herroep en om ag te slaan op die VF Plus se... Lees verder
2020-04-09
Die Redaksie

2020-07-22
Werner Weber
Die regering se regulasies rakende die beperkings op die toerisme-sektor is heeltemal teenstrydig met die wyse hoe die vervoer-industrie soos taxi’s en busse gereguleer word. Daar moet nóú opgetree word om groot skade en werksverlies in dié bedryf te voorkom.
Die VF Plus ... Lees verder
2020-07-22
Michal Groenewald
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van toerisme)
Die regering moet die toerismebedryf in Suid-Afrika na waarde skat en moet wegdoen met diskriminerende, rasgegronde regulasies wat die groei en voortbestaan van die bedryf bedreig.
Dit is ook van kritieke belang dat die... Lees verder
2020-07-22
Die Redaksie
"Die regering moet die toerismebedryf in Suid-Afrika na waarde skat en moet wegdoen met diskriminerende, rasgegronde regulasies wat die groei en voortbestaan van die bedryf bedreig," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van toerisme.
"Dit is ook van kritieke belang dat die... Lees verder
2021-01-26
Michal Groenewald
Die ANC-regering is besig om die Covid-19-pandemie te misbruik om sy agenda van rasgedrewe transformasie openlik te bevorder in totale minagting van die oorlewingstryd van minderhede in Suid-Afrika.
Die regering het vandag bekend gemaak dat ‘n fonds geskep is vir die sukkelende... Lees verder
2021-01-26
Die Redaksie
"Die ANC-regering is besig om die Covid-19-pandemie te misbruik om sy agenda van rasgedrewe transformasie openlik te bevorder in totale minagting van die oorlewingstryd van minderhede in Suid-Afrika," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van toerisme.
"Die regering het vandag ... Lees verder
2021-03-17
Werner Weber
Die ANC in Mpumalanga het weer sy standpunt bevestig dat slegs toerisme-ondernemings wat aan swart bemagtigingsvereistes voldoen, staatshulp sal ontvang.
Dit sluit Mpumalanga se departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme se Covid-19-hulpverleningsfonds van R10 miljoen in.
Die VF Plus het ... Lees verder
2021-03-17
Fanie du Toit
Die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het vandag in antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus erken wittes in toerismebedryf word misken ter wille van die transformasie van die bedryf.
Dit is sonder inagneming van die aantal swart persone wat in diens van wit... Lees verder