Soek Resultate - "Vaalrivier"

Vaaldriehoek-rioolkrisis kan suksesvol opgelos word

2019-10-26
Me. Amanda de Lange

‘n VF Plus-afvaardiging het vandeesweek met verskeie kundiges en sakelui vergader om alternatiewe oplossings te bespreek vir die Vaal-rioolkrisis. 

Hierdie belangegroep het ook na oplossings gesoek om die Emfuleni-munisipaliteit, waar die rioolkrisis buite beheer is, te help met... Lees verder


VF Plus dien strafregtelike klag in teen bestuurders van Lekwa-munisipaliteit (Standerton) oor waterbesoedeling

2020-08-06
Werner Weber

Die VF Plus het vandag strafregtelike klagte ingedien teen die munisipale bestuurder van die Lekwa-munisipaliteit (Morgenzon, Standerton), mev. Gugulethu Ntshangase, en teen die hoof van tegniese dienste, mev. Zandile Mngadi, vir die aanhoudende besoedeling van die Vaalrivier.

Die oortredings is... Lees verder


VF Plus-Mpumalanga het skrywe gerig aan minister van water en sanitasie oor Lekwa-munisipaliteit se minagting van die hof

2020-11-17
Werner Weber

Die VF Plus in Mpumalanga het ‘n skrywe gerig aan die minister van water en sanitasie, Lindiwe Sisulu, om haar onmiddellike ingryping te vra oor die Lekwa-plaaslike munisipaliteit (Morgenzon, Standerton) se blatante minagting van 'n 2018-hooggeregshofbevel vir die besoedeling van die... Lees verder


VF Plus verwelkom MRK-verslag oor Vaalrivier-rioolbesoedeling

2021-02-18
Gerda Senekal

Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se verslag waarin die erge rioolbesoedeling van die Vaalrivier tot ‘n menseregteskending verklaar word, maar die party sal steeds wil sien dat daar veel strenger opgetree word teen amptenare wat oor jare vir hierdie vergryp verantwoordelik... Lees verder


VF Plus sal ingryping van departement van water en sanitasie by Vaalstelsel-rioolbesoedeling fyn dophou

2021-04-19
Gerda Senekal

Die VF Plus in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit verwelkom die ingryping van die nasionale departement van water en sanitasie by die erge besoedeling van die Vaalstelsel. Die party sal die werksaamhede rondom die opruiming van die stelsel sorgvuldig volg om te verhinder dat belastinggeld nie... Lees verder


VF Plus dien strafregtelike klag in by polisie teen Emfuleni-administrateur oor rioolbesoedeling van Vaalrivier

2021-05-28
Gerda Senekal

Die VF Plus het vandag ‘n strafregtelike klag by die Vanderbijlpark-polisiekantoor ingedien teen die hoofadministrateur van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging), Gilberto Martins, weens die oortreding van die Nasionale Waterwet, die ... Lees verder


Groen Skerpioene besoek Emfuleni na klag van VF Plus

2021-07-08
Gerda Senekal

Die VF Plus het Dinsdag die Groen Skerpioene van die Gautengse departement van omgewingsake vergesel tydens ‘n ondersoek na omgewingsbesoedeling, gesondheidsgevare, onwettige storting van gevaarlike afval en die vryelike vloei van onverwerkte riool na die Vaalrivier.

Die VF Plus het in Mei... Lees verder


VF Plus verwelkom MRK se ‘menseregte-monitor’-inisiatief, maar sal voortgaan om alle regeringsfere verantwoordbaar te hou vir ineenstorting van Vaalrivierstelsel

2021-08-31
Gerda Senekal

Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se inisiatief om nieregerings- en plaaslike gemeenskapsorganisasies as ‘menseregte-monitors' te betrek om die kommissie te help in sy aanbevelings en bevindings aan die drie regeringsfere rondom die vernietigende besoedeling van die... Lees verder