Soek Resultate - "Vanderbijlpark"

VF Plus-Emfuleni deel duisend liter ontsmettingsmiddel uit aan huisgesinne in Vanderbijlpark

2020-03-30
Gerda Senekal

Die VF Plus in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het ‘n dag voor die nasionale inperking ontsmettingsmiddels aan 300 huisgesinne in Vanderbijlpark voorsien.

Die duisend liter hand- en oppervlakreiniger is deur ʼn plaaslike onderneming Value Cleaner aan die VF Plus geskenk vir die... Lees verder


Motoriste in Emfuleni se veiligheid bedreig met gesteelde padtekens, stukkende verkeersligte en dowwe padtekens

2020-06-23
Christo Smith

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se verkeersnetwerk gaan daagliks agteruit wat padgebruikers se lewe in groot gevaar stel.

Talle verkeersligte funksioneer nie behoorlik nie, padtekens word gesteel en padtekens en strepe op die... Lees verder


VF Plus gryp in om Emfuleni-inwoners gedeeltelik van krag te voorsien

2020-06-30
Gerda Senekal

Die VF Plus se raadslid in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) moes noodgedwonge ingryp en help om kragprobleme in groot dele van Vanderbijlpark te herstel nadat ‘n substasie verlede Vrydag deels ontplof en ʼn ander se dak inmekaar... Lees verder


Emfuleni-plaaslike munisipaliteit keur weer begroting goed wat nie behoorlik befonds is nie

2020-08-05
Gerda Senekal

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Vereeniging, Vanderbijlpark, Sebokeng, Vaal Oewer en Evaton) het desondanks sy benarde finansiële situasie ‘n begroting van R6.2 miljard vir die 2020/21-finansiële jaar goedgekeur. Die begroting is nie behoorlik befonds nie en ook nie in lyn... Lees verder