Soek Resultate - "Vrystaat"

Matjhabeng onder vulliskombers as gevolg van ANC-wanadministrasie

2019-09-03
Die Redaksie

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se vullisverwydering is so gebrekkig dat ‘n pes van rotte gevrees word en die kiemdraende knaagdiere hulle reeds in groot getalle in vullissakke begin tuismaak.

Vullissakke staan reeds langer as ‘n maand onverwyderd in die... Lees verder


Inwoners in Mangaung en Bloemwater-spervuur

2019-09-10
Die Redaksie

Die voortslepende stryd tussen die Mangaung-metro en Bloemwater het net een verloorder, en dit is die inwoners van die metro wie se vrye toegang tot voldoende water geskend word.

Die Mangaung-metro het vandag ‘n dringende aansoek in die hooggeregshof in Bloemfontein gebring waar die metro... Lees verder


VF Plus eis dat tekort aan blitspatrollie-voertuie in Vrystaat aandag geniet

2019-10-28
Die Redaksie

"Die VF Plus het in ‘n brief aan die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, Sam Mashinini, geëis dat sy departement dringend aandag skenk aan die nie-beskikbaarheid van polisievoertuie wat dienste van kritieke belang moet lewer," sê Armand Cloete, VF Plus LP en lid van die... Lees verder


Vrystaat-droogte: ANC self die sondebok

2019-11-04
Armand Cloete

Die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, se versoek om hulp aan Gift of the Givers wys dat die ANC nie regtig weet wat die omvang van die provinsie se waterkrisis is nie.

Die VF Plus verwelkom enige versoek om hulp aan die droogtegeteisterde Vrystaat, maar is daarvan oortuig dat die ANC-self die... Lees verder


Sol Plaatje-plaas: dienste belangriker as wit olifante

2019-11-11
Armand Cloete

Die VF Plus het in ‘n skriftelike parlementêre vraag aan die ministers van finansies, Tito Mboweni en bosbou, vissery en omgewingsake, Barabare Creecy, gevra of die regering gaan bydra tot die R14 miljoen wat die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit goedgekeur het om die geboorteplek... Lees verder


Vrystaat se departement van samewerkende regering verloën gemeenskappe

2019-11-12
Dévar Smit

Die bestuur van die Vrystaatse munisipaliteite is in ʼn jammerlike toestand terwyl die Vrystaatse LUR vir samewerkende regering, Skully Nxgangisa , dink hy hoef geen politieke verantwoordelikheid vir munisipaliteite onder sy beheer te aanvaar nie.

Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie... Lees verder


Vrystaatse LUR te bang om pa te staan vir mislukte munisipaliteite

2019-11-19
Dévar Smit

Dit is vandag weereens bevestig dat die Vrystaatse LUR van samewerkende regering, Skully Nxangisa, dink dat hy geen politieke verantwoordbaarheid vir munisipaliteite onder sy beheer hoef te aanvaar nie.

Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie geplaas is (Mafube, Masilonyana en... Lees verder


Afgeweerde plaasaanval bewys belangrikheid van gemeenskapsbeveilingstrukture

2020-01-21
Jan van Niekerk

Die VF Plus loof die paraatheid van boere en die gemeenskap van Vredefort wat hulself toegespits het op die voorkoming van misdaad en sodoende die afgelope Sondag (19 Januarie) saam met die polisie suksesvol ‘n plaasaanval afgeweer het.

Dié beplande aanval op Pieter en Erna Rademan... Lees verder


Oudituitkomste in Ngwathe verbeter – dienslewering op grondvlak nie

2020-01-30
Phillip van der Merwe

Alhoewel oudituitkomste van die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies, Edenville) vir die 2018/2019-finansiële jaar van ‘n weerhouding na ‘n gekwalifiseerde mening verbeter het, is die bevindinge steeds kommerwekkend.

Die munisipaliteit het... Lees verder


VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Die Redaksie

"Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die nasionale raad... Lees verder


« 1 2 3 4 »