Soek Resultate - "Vrystaatwetgewer"

EFF se onsinnige mosie bevorder rassepolarisasie

2019-10-19
Jan van Niekerk

Die EFF gaan tydens die komende wetgewersitting op 22 Oktober 2019 ‘n mosie ter tafel lê om alle sogenaamde koloniale simbole uit die Vrystaat te verwyder.

Dié aanval op Afrikanergeskiedenis is teenstrydig met nasiebou en bevorder rassepolarisasie. Alle rassegroepe se... Lees verder


ANC-faksiegevegte hinder met wetgewerkomitee se oorsigrol

2019-11-22
Dévar Smit

Onderliggende faksiegevegte binne die ANC was tasbaar in die Vrystaatse wetgewer se openbare rekeningekomitee waar die Mangaung-metro-munisipaliteit verskyn het. Die topbestuur van die ANC was aanhoudend in ‘n stryery met ANC-komiteelede betrokke en het veroorsaak dat die komitee nie sy... Lees verder


Oorsigrol van Vrystaatse wetgewer word ondermyn

2020-09-11
Armand Cloete

Dit is onaanvaarbaar dat belangrike gesamentlike komitees van die Vrystaatse wetgewer wat die Estina Vrede-suiwelprojek asook die Ramkraalprojek ondersoek, uitgestel is.

Hierdie komitees sou Vrydag vergader het, maar is ter elfder uur uitgestel. Dit is nie die eerste keer dat hierdie... Lees verder


Oorsigrol van Vrystaatse wetgewer word ondermyn

2020-09-11
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat belangrike gesamentlike komitees van die Vrystaatse wetgewer wat die Estina Vrede-suiwelprojek asook die Ramkraalprojek ondersoek, uitgestel is," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP (Vrystaat).

"Hierdie komitees sou Vrydag vergader het, maar is ter elfder uur... Lees verder