Soek Resultate - "WaterEnSanitasie"

Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Armand Cloete

Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter. Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou.

Kubaanse... Lees verder


Suid-Afrika se houding oor waterbesparing moet ingrypend verander om ‘n waterkrisis af te weer

2020-07-23
Mnr. Piet Mey

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van Water en sanitasie)

Suid-Afrika se houding oor waterbesparing moet ingrypend verander om ‘n waterkrisis af te weer en die ANC behoort water as prioriteit te plaas bo die vermorsing van miljarde rand om die Suid-Afrikaanse... Lees verder


Munisipaliteite dra direk by tot buitensporige watertariewe

2020-07-28
Mnr. Michal Groenewald

Tydens ‘n gesamentlike virtuele vergadering van die parlementêre portefeuljekomitees vir water, sanitasie, samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) vandag, het die direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, Mbulelo Tshangana, erken dat munisipaliteite... Lees verder


ANC-regering se peperduur beheptheid met Kubaanse kundigheid is onbekostigbaar en onaanvaarbaar

2021-04-20
Wouter Wessels

Die ANC se peperduur beheptheid met Kubaanse kundigheid is onbekostigbaar en onaanvaarbaar.

Dit plaas onnodige druk op ʼn reeds dolleë fiskus en is ʼn klap in die gesig van werklose Suid-Afrikaanse kundiges wat oor meer as genoeg kundigheid beskik om alles en meer te doen as dit waarvoor Kubane ... Lees verder


Suid-Afrika moet sy skaars waterbronne beter benut

2021-05-26
Mnr. Piet Mey

(Begrotingsposdebat in parlement: Water en sanitasie)

Dit is teleurstellend dat die waterkrisis in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) ongesiens by politieke partye soos die ANC, die DA en die IVP verbygegaan het tydens ’n debat oor water en sanitasie in die parlement.

Dit is nie net... Lees verder


Lindiwe Sisulu se rasse-aanval is om aandag van wanbestuur, korrupsie en onbevoegdheid in haar departement weg te lei

2021-06-11
Fanie du Toit

Dit is 'n skande dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, tydens die departement se begrotingsdebat in die nasionale raad van provinsies (NRP) ʼn rasse-aanval op witmense gedoen het in 'n poging om die aandag weg te lei van die wanbestuur, korrupsie en bedrog in... Lees verder


VF Plus verwelkom aankondiging oor herinstelling van blou- en groendruppel-oudits by munisipaliteite

2021-07-08
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die departement van water en sanitasie (DWS) dat die kwaliteit van munisipaliteite se waterbestuur weer geoudit gaan word en dat vervolgings ingestel gaan word teen amptenare in munisipaliteite wat verantwoordelik is vir die besoedeling van waterbronne.

... Lees verder