Soek Resultate - "WernerWeber"

Nog ‘n Suid-Afrikaner sterf op ‘n plaas in Mpumalanga

2019-10-29
Mnr. Werner Weber

Die VF Plus wil hiermee sy innige meegevoel betuig met die naasbestaandes van mnr. David Wade wat op ʼn avontuurplaas naby Waterval-Boven in Mpumalanga vermoor is.

Die party het hom onlangs uitgespreek teen die onaanvaarbaar hoë misdaadsyfer in Mpumalanga en dit is jammer dat die oorledene... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisneming van senior amptenaar van hooggeregshof in Mpumalanga en vra dat buitensporige boukoste van die hof ondersoek word

2019-11-11
Mnr. Werner Weber

Dit is verblydend dat ʼn oneerlike en korrupte amptenaar van die hooggeregshof in Nelspruit in Mpumalanga in hegtenis geneem is, maar die VF Plus dring ook daarop aan die koste van die nuwe hofgebou ondersoek moet word.

Die koste van die steeds onvoltooide projek gebou beloop reeds sowat R1 miljard ... Lees verder


Mpumalanga-LUR erken polisie het wapens verloor

2019-11-28
Mnr. Werner Weber

In antwoord op vrae van die VF Plus oor onder meer wapens en plofstof wat gebruik word in transitorooftogte en rooftogte by sake-ondernemings en woonhuise, het Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, Cynthia Tshabalala, erken dat ʼn groot aantal wapens by die polisie in dié provinsie... Lees verder


Mpumalanga-LUR erken polisie het wapens verloor

2019-11-28
Mnr. Werner Weber

"In antwoord op vrae van die VF Plus oor onder meer wapens en plofstof wat gebruik word in transitorooftogte en rooftogte by sake-ondernemings en woonhuise, het Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, Cynthia Tshabalala, erken dat ʼn groot aantal wapens by die polisie in dié provinsie ... Lees verder


Witbank Wyk 18: Registreer om te stem

2020-02-05
Mnr. Werner Weber

Wyk 18 in Witbank is geskeduleer om op 18 Maart 2020 aan 'n tussenverkiesing deel te neem. Dit is uiters belangrik dat elke kieser in dié verkiesing stem, en die VF Plus versoek kiesers daarom om hierdie naweek (8 en 9 Februarie) te registreer om te kan stem.

Die VF Plus het sy steun in die ... Lees verder


Tussenverkiesing in Wyk 18, eMalahleni (Witbank): Verandering is dringend nodig

2020-02-19
Mnr. Werner Weber

Die inwoners van Wyk 18 in eMalahleni (Witbank) het binnekort die geleentheid om politieke verandering ten goede in hul buurt teweeg te bring met die tussenverkiesing op 18 Maart 2020. Daar het ‘n vakature in die wyk ontstaan weens die bedanking van ʼn DA-wykraadslid.

Dienslewering in Witbank ... Lees verder


Kragonderbrekings ‘n groot las vir inwoners van Balfour en Grootvlei

2020-02-21
Mnr. Werner Weber

Gereelde kragonderbrekings teister die inwoners van Balfour en Grootvlei sedert Desember verlede jaar toe donderweer ʼn transformator laat uitbrand het. Dit veroorsaak kragonderbrekings van tot vyftien dae aaneen in sommige dele van hierdie dorpe.

Nou het onwettige verbindings weer veroorsaak dat... Lees verder


Verminder die regering se inmenging in die privaatsektor en die ekonomie sal floreer

2020-02-25
Mnr. Werner Weber

Dit is tyd vir dade en nie vir woorde nie. Dit is die kernreaksie van die VF Plus op die provinsiale rede van Mpumalanga se premier, Refilwe Maria Mshweni-Tsipane.

Premier Mshweni-Tsipane het al die belangrike kwelpunte genoem naamlik grond, gesondheid, onderwys, 'n inklusiewe ekonomie,... Lees verder


Die nuwe finansiële jaar bring gewelddadige betogings na Mpumalanga

2020-02-26
Mnr. Werner Weber

Die Vryheidsfront Plus veroordeel die huidige gewelddadige betogings in Mpumalanga ten sterkste. Die provinsie het die afgelope twee weke gewelddadige betogings beleef wat die ekonomie en privaatsektor groot finansiële verliese laat ly het.

Onwettige protesaksies het die regering se gebrek... Lees verder


Alles moontlik moet gedoen word om Valke-speurder se moordenaars te vang

2020-03-18
Mnr. Werner Weber

Die VF Plus spreek sy innige meegevoel uit met die naasbestaandes van lt.-kol. Leroy Bruwer van die Valke wat vandeesweek in 'n lokval-sluipmoord doodgeskiet is en dring daarop aan dat alles moontlik gedoen sal word om sy moordenaars aan te keer.

Lt.kol. Bruwer was 'n uitstaande offisier en het... Lees verder


« 1 2 3 »