Soek Resultate - "Wesselsbron"

Nala-munisipaliteit: Strafklag teen bestuurder oor riool in veld

2020-02-29
Desmond Reed

Die VF Plus het gister ‘n strafregtelike klag ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van Nala plaaslike munisipaliteit, Sandile Busakwe.

Die klagte hou verband met riool wat al etlike jare langs die Wesselsbronrioolaanleg op die dorp in die veld uitgepomp word. Die pomp van die... Lees verder


Nala: Strafregtelike klag sloer

2020-07-09
Desmond Reed

Die VF Plus het reeds op 28 Februarie vanjaar ‘n strafregtelike klag ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van Nala-plaaslike munisipaliteit, Sandile Busakwe.

Dié klag wat by die Wesselsbronse polisie teen Busakwe ingedien is, is vir die oortreding van die Nasionale... Lees verder


VF Plus dien strafregtelike klag in oor stand van vullisterreine in Nala-munisipaliteit

2020-07-24
Desmond Reed

Die VF Plus het ‘n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van die Nala-plaaslike munisipaliteit (Bothaville, Wesselsbron), Nokufa Radebe, vir die oortreding van die nasionale minimumvereistes vir vullisterreine ingevolge die Afvalbestuurswet.

... Lees verder