Soek Resultate - "menseregtekommissie"

Aanhitsing van geweld in enige vorm, teen enigiemand, is onaanvaarbaar

2020-06-01
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen ‘n Twitter-profiel met die naam @BLudidi, die eienaar waarvan aan ons bekend is. Hierdie profiel het onlangs in reaksie op ‘n vorige tweet gevra of witmense nie maar "werklik" doodgemaak... Lees verder


Matjhabeng-waterkrisis: VF Plus dien klag by MRK in

2021-07-02
Armand Cloete

Die VF Plus het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien om ondersoek in te stel na moontlike menseregteskendings deur die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) waar inwoners gereeld sonder water is.

Volgens die... Lees verder


MRK besoek Matjhabeng oor waterkrisis ná VF Plus-klag

2021-07-15
Armand Cloete

Die Menseregtekommissie (MRK) het Matjhabeng vandag besoek na aanleiding van die klag wat die VF Plus op 2 Julie 2021 ingedien oor moontlike menseregteskendings deur die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) waar inwoners gereeld... Lees verder


VF Plus verwelkom MRK se ‘menseregte-monitor’-inisiatief, maar sal voortgaan om alle regeringsfere verantwoordbaar te hou vir ineenstorting van Vaalrivierstelsel

2021-08-31
Gerda Senekal

Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se inisiatief om nieregerings- en plaaslike gemeenskapsorganisasies as ‘menseregte-monitors' te betrek om die kommissie te help in sy aanbevelings en bevindings aan die drie regeringsfere rondom die vernietigende besoedeling van die... Lees verder


MRK ondersoek diensleweringsprobleme op VF Plus aandrang in Renosterberg-plaaslike munisipaliteit

2021-10-28
Theo Joubert

Die menseregtekommissie (MRK) het na vele klagte van die VF Plus oor die swak dienslewering van die Renosterberg-plaaslike munisipaliteit (Petrusville, Philipstown, Van der Kloof) verlede week die munisipaliteit besoek.

Die klagte handel onder meer oor rioolstorting in die Vanderkloofdam, Eskom se ... Lees verder