Soek Resultate - "moedertaalonderrig"

ANC beskou Afrikaans steeds as ‘n hindernis in toegang tot hoër onderwys

2020-03-11
Die Redaksie

"Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër... Lees verder


ANC faal jeug

2020-06-17
Tammy Breedt

(Parlementêre debat: Jeugdag)

Die ANC-regering skets jaar na jaar ‘n prentjie van sukses en beklemtoon die belangrikheid van die 1976-optogte vir die jeug, maar in werklikheid laat die ANC die jeug van Suid-Afrika in die steek en hou hulle sodoende al vir 26 jaar gyselaar.

Suid-Afrika ... Lees verder


VF Plus-jeug vier Afrikaanse Taaldag te midde van nuwe normaal

2020-08-15
Tammy Breedt

Die nasionale inperking het nie daarin geslaag om die VF Plus-jeug se Taaldagvieringe te stuit nie. Alhoewel die jeug nie die Taalmonument kon besoek nie, is Taaldag vanoggend deur middel van 'n virtuele webinaar gevier.

Die Afrikaner word in die huidige politieke klimaat gereeld afgemaak as... Lees verder


Afrikaans in eksamenvraestelle: ‘n Goeie geskiedenisles kan Cosas net goed doen

2020-08-20
Dr. Wynand Boshoff

'n Goeie geskiedenisles is wat Cosas, die ANC-gesinde studente-organisasie, nodig het. Dit blyk uit 'n onlangse verklaring waarin hulle tereg opmerk dat skoliere wat byvoorbeeld wiskundevraestelle in hul moedertaal kan antwoord, 'n merkbare voorsprong bo ander het. Indien Cosas 'n begrip van die... Lees verder


Afrikaans in eksamenvraestelle: ‘n Goeie geskiedenisles kan Cosas net goed doen

2020-08-20
Die Redaksie

"'n Goeie geskiedenisles is wat Cosas, die ANC-gesinde studente-organisasie, nodig het. Dit blyk uit 'n onlangse verklaring waarin hulle tereg opmerk dat skoliere wat byvoorbeeld wiskundevraestelle in hul moedertaal kan antwoord, 'n merkbare voorsprong bo ander het. Indien Cosas 'n begrip van die... Lees verder


Ouditeur-generaal waarsku oor kollege se lewensvatbaarheid: Vooruitsigte vir die Noord-Kaapse platteland al bleker

2020-11-04
Dr. Wynand Boshoff

In 'n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir hoër onderwys, het die ouditeur-generaal (OG) vandag gewaarsku dat die Northern Cape Rural FET College nie lewensvatbaar is nie. Dié instelling het volgens die voorlegging nie alleen in die 2019/20-boekjaar 'n... Lees verder


Internasionale Moedertaaldag: ANC maak jag op moedertaalonderrig ten koste van kulturele diversiteit

2021-03-02
Heloïse Denner

(Ledeverklaring in die parlement)

Internasionale Moerdertaaldag is onlangs gevier. ‘n Dag waarop daar wêreldwyd erkenning gegee word aan die belang en waarde van elkeen se moedertaal.

Die tema vir vanjaar se Internasionale Moedertaaldag was "Die bevordering van veeltaligheid vir... Lees verder


Gautengse onderwysdepartement moet meer aandag gee aan moedertaalonderrig

2021-03-25
Adv Anton Alberts

(Debat in Gauteng-wetgewer oor jaarverslag van Gautengse departement van onderwys)

Die VF Plus het vandag tydens die debat oor die jaarverslag van die Gautengse departement van onderwys, weer klem gelê op die belangrikheid van moedertaalonderrig en het die Gautengse onderwysdepartement... Lees verder