Soek Resultate - "naledipandor"

Suid-Afrikaanse regering moet optree oor bewering van sluipmoord-aanval op Amerikaanse ambassadeur

2020-09-14
Die Redaksie

"Berigte van ʼn beplande Iranse sluipmoordaanval op Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, is ernstig en die Suid-Afrikaanse regering moet dadelik optree om vas te stel of daar enige waarheid in die bewering steek," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


Regering moet optree teen wesenlike Isis-bedreiging in Suid-Afrika

2021-03-31
Die Redaksie

"Alle aanduidings is daar dat die terreurgroep Isis en ander ekstremistiese Moslemgroepe reeds ’n vastrapplek het in Suid-Afrika en dit sou uiters onverantwoordelik van die ANC-regering wees om nie daadwerklike stappe te neem teen die bedreiging nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder