Soek Resultate - "onteieningswet"

Onteieningswet: ANC kan nie vertrou word nie

2021-01-29
Die Redaksie

Die ANC kan nie vertrou word met grond in Suid-Afrika nie en die VF Plus moedig die publiek daarom aan om hul kommentaar en insette te lewer op die Wysigingswetsontwerp op Onteiening voor die sperdatum op 10 Februarie. 

Verskeie aspekte van die wetsontwerp is vir die VF Plus kommerwekkend... Lees verder


Onteieningswet: Laaste kans om insette te lewer moet gebruik word om VF Plus se hand te sterk vir politieke stryd

2021-02-22
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om die kans aan te gryp om insette te lewer op die Wysigingswetsontwerp op Onteiening voor die finale sperdatum op 28 Februarie vandeesmaand.

Hoe groter die openbare teenkanting teen die wet, hoe meer sal dit die VF Plus se hand sterk om die... Lees verder