Soek Resultate - "openbarebeskermer"

OB se verslag oor verkoop van brandstofreserwes fokus nie genoeg op oud-minister Joemat-Pettersson

2020-10-01
Die Redaksie

"Die VF Plus is teleurgesteld dat die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, in haar ondersoek na die onreëlmatige verkoop van Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes, nie genoeg aandag geskenk het aan die rol wat die destydse minister van energie, Tina Joemat-Pettersson, in die... Lees verder


VF Plus gaan klag indien by OB oor reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmet van skole deur die Gautengse onderwysdepartement

2021-01-26
Die Redaksie

"Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Openbare Beskermer (OB) teen die Gautengse departement van onderwys vir die besteding van R431 miljoen vir die ontsmet van skole in die provinsie. Die geld is in net drie maande, Junie tot Augustus 2020, bestee," sê adv. Anton Alberts, VF... Lees verder


OB ondersoek op aandrang van VF Plus reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmetting van Gauteng-skole

2021-02-18
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die openbare beskermer (OB) se besluit om die Gautengse departement van onderwys se besteding van R431 miljoen aan die ontsmetting van skole, te ondersoek," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gauteng.

"Die VF Plus het aan die einde van... Lees verder


VF Plus verwelkom besluit van parlement om voort te gaan met proses om OB uit haar pos te verwyder

2021-03-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die besluit dat die parlement voortgaan met die proses om die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, uit haar pos te verwyder," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Die kantoor van die OB beklee ’n kritiek-belangrike rol in Suid-Afrika... Lees verder


OB bevestig VF Plus se klag dat Gautengse e-regering se blitstender vir IT-sekuriteit onreëlmatig toegeken is

2021-06-08
Adv Anton Alberts

Die openbare beskermer (OB) het bevestig dat die blitstender en kontrak vir IT-sekuriteitsdienste wat in minder as 24 uur aan 'n maatskappy met ANC-bande toegeken is, wel onreëlmatig is.

Die VF Plus het op 6 April 2020 'n klag by die OB ingedien om die blitstender en kontrak vir... Lees verder


Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Dr Corné Mulder

Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane.

Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die parlementêre Artikel 194-ondersoekkomitee van 36 lede oor die bevoegdheid van... Lees verder


Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Die Redaksie

"Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en parlementêre hoofsweep.

"Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die... Lees verder