Soek Resultate - "overvaal"

EFF mag nie toegelaat word om langer rassekonflik te stook nie

2020-11-09
Die Redaksie

"Die ANC-regering kyk te lank reeds anderpad terwyl die EFF en sy leierskap uit hul pad gaan om rassekonflik in Suid-Afrika te veroorsaak. Vanoggend se gebeure by die Hoërskool Brackenfell was die jongste voorval waar gemoedere tot op ’n mespunt gedryf is," sê dr. Pieter... Lees verder


Optogte soos wat die EFF vir Vrydag in Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting van die regte van wetsgehoorsame burgers

2020-11-19
Die Redaksie

"Optogte soos dié wat die EFF vir Vrydag na die Hoërskool Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting vir die grondwetlike regte van wetsgehoorsame mense wat nie daarmee vereenselwig nie," sê dr. Cornê Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Dit is kommerwekkend dat die EFF... Lees verder