Soek Resultate - "rampbestuurswet"

Rampbestuurswet: VF Plus wil toekomstige magsmisbruik van regering inperk met privaatlid-wysigingswetsontwerp

2020-10-22
Die Redaksie

Die nasionale Covid-19-inperking het groot gebreke in die bestaande Rampbestuurswet uitgelig, in besonder die onbeperkte mag wat dit aan die regering gee, die magsmisbruik wat daaruit voortspruit en die tekort aan werklike parlementêre verantwoordbaarheid en oorsig.

Die VF Plus is van mening ... Lees verder


Kersboodskap 2020

2020-12-22
Dr Pieter Groenewald

Uiteindelik is die jaar 2020 byna iets van die verlede. ‘n Duister jaar vir die wêreld en in besonder ‘n moeilike jaar vir Suid-Afrika.

Dit was ‘n gekompliseerde jaar van ongekende inperkings, onsekerheid, hartseer, vrees, woede, frustrasie, verlies, polarisasie, uitdagings ... Lees verder