Soek Resultate - "samewerkenderegering"

Parlementêre ledeverklaring: Suid-Afrika se waterkrisis en die rol van die ANC-regering

2019-10-29
Die Redaksie

"Terwyl ʼn omvangryke waterskaarste die bestaan van alle Suid-Afrikaners bedreig, is dit skokkend dat meer as 40 persent van die land se drinkwater deur lekkasies verlore gaan. In geldwaarde gemeet het sowat R10 miljard se water in die laaste boekjaar verlore gegaaN," sê Michal Groenewald, VF... Lees verder


Departement van samewerkende regering is onbevoeg

2019-11-05
Mnr. Michal Groenewald

Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat die nasionale regering munisipaliteite moet help om hul funksies na behore uit te voer. Tog is munisipaliteite onder ANC-beheer in ʼn totale verknorsing wat wys dat die verantwoordelike departement nie in staat is om sy grondwetlike plig na te kom nie.

Die... Lees verder


Departement van samewerkende regering is onbevoeg

2019-11-05
Die Redaksie

"Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat die nasionale regering munisipaliteite moet help om hul funksies na behore uit te voer. Tog is munisipaliteite onder ANC-beheer in ʼn totale verknorsing wat wys dat die verantwoordelike departement nie in staat is om sy grondwetlike plig na te kom nie," sê... Lees verder


Waghond oor munisipaliteite funksioneer self nie

2019-12-04
Die Redaksie

"Die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA) wat onder meer verantwoordelik is vir munisipaliteite se funksionering, funksioneer self nie behoorlik nie, volgens dié departement se eie jaarverslag," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en... Lees verder


Skorsings: Gautengse LUR vir plaaslike regering tree buite sy magte op

2020-01-23
Die Redaksie

"Die Gautengse LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, tree buite orde op deur die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad, Vasco da Gama, en die speaker van die Tshwane-metroraad, Katlego Mathebe, vir ses maande sonder betaling te skors,"... Lees verder


VF Plus vra optrede nadat OG-verslag wys op ernstige vergrype by departement van samewerkende regering

2020-02-19
Mnr. Michal Groenewald

Die Ouditeur-Generaal (OG) het pas ʼn ouditmening uitgespreek en ʼn verdoemende verslag uitgereik wat dui op groot ongerymdhede by die departement van samewerkende regering se maatskaplike werkers-indiensnemingsprogram en die VF Plus sal vra dat die Valke ondersoek instel.

Dit is onaanvaarbaar dat... Lees verder


VF Plus vra optrede nadat OG-verslag wys op ernstige vergrype by departement van samewerkende regering

2020-02-19
Die Redaksie

"Die Ouditeur-Generaal (OG) het pas ʼn ouditmening uitgespreek en ʼn verdoemende verslag uitgereik wat dui op groot ongerymdhede by die departement van samewerkende regering se maatskaplike werkers-indiensnemingsprogram en die VF Plus sal vra dat die Valke ondersoek instel," sê Michal... Lees verder


VF Plus plaas druk op munisipaliteit van Matlosana (Stilfontein) om voort te gaan met dienslewering en om onnodige en onwillige werkers af te lê

2020-05-07
Die Redaksie

"Terwyl afleggings en werkloosheid miljoene mense in die gesig staar vanweë die vernietigende effek van die Covid-19-inperkings op Suid-Afrika se ekonomie, het belangrike dienste op Stilfontein tot ʼn stilstand gekom omdat werkers staak," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en... Lees verder


Minister ontwykend oor munisipaliteite wat verkeerdelik permitte uitreik

2020-05-27
Die Redaksie

"Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Nkosazana Dlamini-Zuma, het vandag met die semi-virtuele parlementsitting ontwykend geantwoord op ʼn vraag oor die onsekerhede wat verskillende munisipaliteite skep met die verkeerdelike uitreik van permitte aan sakeondernemings... Lees verder


VBS – Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is," sê... Lees verder


« 1 2 »