Klik hier om vir ons 'n vraag te vra rakende die inperkings of COVID-19

Suid-Afrika se tekort aan mediese toerusting raak kritiek

2020-04-06
Die Redaksie

Die situasie waarin Suid-Afrika inbeweeg oor die tekort aan mediese toerusting, is nou besig om ‘n kritieke stadium te bereik. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, reeds versoek om hierdie tekorte dringend te ondersoek.

... Lees verder

VF Plus-leier, dr. Pieter Groenewald, toets negatief vir Covid-19

2020-04-02
Die Redaksie

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, is negatief getoets vir die korona-virus. Dr. Groenewald is gister getoets en het die uitslag vandag ontvang.

Die toets is onder meer laat doen nadat dr. Groenewald op 18 Maart op ʼn vergadering van politieke leiers in kontak was met eerwaarde Kenneth... Lees verder


Toetsing vir COVID-19 simptome by huise - wat jy moet weet

2020-03-31
Die Redaksie

Nasionale inperkings: Onduidelikhede in regulasies skep verwarring en lei tot konflik

2020-03-27
Die Redaksie

"Daar is steeds talle onsekerhede rondom sekere aspekte aangaande regulasies om die verspreiding van die koronavirus te beperk en die VF Plus sal help om antwoorde in dié verband te vind. Die regulasies bevat baie grys areas wat ruimte vir verskillende vertolkings skep," sê dr.... Lees verder


Pligte van munisipaliteite tydens die nasionale inperking

2020-03-27
Die Redaksie

Die nasionale departement van samewerkende regering het ʼn skrywe uitgereik rakende die pligte van munisipaliteite tydens die nasionale inperking en die lewering van noodsaaklike dienste. Die VF Plus wil hierdie belangrike inligting met die publiek deel.

Munisipale dienste wat as noodsaaklike... Lees verder


Noodsaaklike dienste

2020-03-25
Die Redaksie

Noodsaaklike goedere

2020-03-25
Die Redaksie

Korona: Onsekerheid oor regulasies onaanvaarbaar en kan lei tot vrees en paniek

2020-03-24
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inperking van beweging om die verdere verspreiding van die koronavirus te voorkom, maar die oponthoud met betrekking tot die publikasie van die regulasies wat die inperking duidelik uiteen sit, is onaanvaarbaar en kan lei tot verwarring en paniek," sê dr. Pieter... Lees verder


Simptome van Covid-19/ Symptoms of Covid-19

2020-03-24
Die Redaksie

Totale inperking: Tyd vir saamstaan in groot krisisuur het aangebreek

2020-03-23
Die Redaksie

"Die aankondiging van president Cyril Ramaphosa van ‘n nasionale inperking van die vryheid van beweging van mense in Suid-Afrika, is ‘n drastiese stap, maar die Covid 19-virus vereis drastiese stappe om ‘n rampspoedige verspreiding van die virus te voorkom," sê dr. Pieter... Lees verder


« 1 2 »