Brief vandag in Beeld: Waar’s verontwaardiging nou?
2015-04-30
Dr Pieter Mulder
Verlede jaar groet die dames van die NWU-Puk-kampus hul koshuis met danschoreografie.
’n Deel van die danschoreografie is dat hulle hul arms na die koshuis uitsteek. Dit ontplof as Nazisme in Beeld. In gesprekke met die verskrikte dames blyk dit dat hulle nie vir ’n oomblik Hitler of... Lees verder