VF Plus-repliek op pres. Zuma se 2015-staatsrede:ANC soek nou sondebokke vir sy mislukking as 'n regering
2015-02-18
Dr Pieter Mulder
Hoe swakker die ANC as regering vaar, hoe meer word sondebokke gesoek op wie die skuld vir sy mislukkings gepak kan word. Dr. Pieter Mulder het vandag in die parlement in reaksie op pres. Jacob Zuma se staatsrede verduidelik hoe uiters gevaarlik en verdelend dié optrede is.
Hier volg die... Lees verder