Mafube blameer inwoners eerder as om dienste te lewer
2021-02-27
Jan Oost
Die VF Plus beskou dit as onaanvaarbaar dat die skuld vir Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Tweeling, Villiers en Cornelia) se swak finansiële omstandighede op die plaaslike besigheidsforum gepak word.
Die munisipale administrasie voer in die munisipaliteit se aansuiweringsbegroting ... Read more