VF Plus dien klag by OB in na Dipaleseng in gebreke bly om korrupsieverslag se aanbevelings uit te voer
2022-08-10
Carel Pienaar
Die VF Plus het 'n klag by die openbare beskermer (OB) in Mpumalanga ingedien omdat 'n verdoemende artikel 106-verslag oor die Dipaleseng-plaaslike munisipaliteit (Balfour, Greylingstad, Grootvlei) se aanbevelings al vir 179 dae geïgnoreer word.
Dié verslag is reeds is op 10 Februarie... Lees verder