Mediaverklarings

Riool vloei deur Vanderbijlpark-strate terwyl munisipaliteit toekyk

2021-02-24
Gerda Senekal

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se onvermoë om ‘n gebarste rioolpyp in Scottstraat, Vanderbijlpark, binne vyf dae te herstel, kan slegs toegeskryf word aan wanbestuur deur senior bestuur.

Die rioolpyp het Vrydag gebars... Lees verder


Is Kimberley se water al so vuil dat visse straat toe vlug?

2021-02-24
Kobus van den Berg

Almal soek antwoorde oor die visse in Kimberley se strate. Vir die VF Plus sou dit nie vergesog klink indien die rede die stad se vuil water was waarvan die visse probeer ontvlug nie. Die munisipale bestuurder van die Sol Plaatjie-plaaslike munisipaliteit, Boy Dluwayo, pak op sy beurt die skuld op... Lees verder


Begroting 2021: Kosmetiese skuiwe gaan land se sinkende ekonomiese skip nie red

2021-02-24
Wouter Wessels

Dit is duidelik dat Suid-Afrika in ʼn ernstige finansiële verknorsing is en dat die land se ekonomiese skip besig is om te sink wat staatskuld en die toename in die begrotingstekort aanbetref.

Die enigste manier waarop dié skip gered gaan word, is deur ekonomiese groei. Die harde... Lees verder


Magareng-munisipaliteit: Tegniese onbeholpenheid laat Warrenton in duister

2021-02-23
Die Redaksie

Die Magareng-plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap is chronies in die nuus, om al die verkeerde redes.

Inwoners van Warrenton, waar lede van die VF Plus ook moes ingryp omdat vullis reeds vir drie maande nie verwyder word nie, is keelvol vir die situasie.

Verlede jaar het wyk 4 (die ou... Lees verder


VF Plus-raadslid verkies tot voorsitter van Tshwane-metroraad se plekname-komitee

2021-02-23
Jaco Mulder

Die VF Plus-raadslid, Ben Erasmus, is as voorsitter van die Tshwane-metroraad se plekname-komitee aangewys.

Erasmus dien al byna tien jaar in die metroraad as raadslid vir die VF Plus en is entoesiasties om die stoel as voorsitter in te neem. Die VF Plus is deel van die Tshwane-metroraad se... Lees verder


Begroting: Gesonde beginsels nodig om ekonomie weer aan die gang te kry

2021-02-23
Wouter Wessels

Môre se begroting is van die allergrootste belang om Suid-Afrika weer op ʼn pad van ekonomiese groei en herstel te plaas na die vernietigende effek van ANC-beleid en meer onlangs die Covid-19-inperking wat elke persoon in die land direk raak.

Die VF Plus sal daarom onder meer wil hoor dat... Lees verder


VF Plus oorhandig skenkings aan informele behuisingskamp in Alberton-Noord

2021-02-23
Jennifer Glover

Die VF Plus in die Ekurhuleni-metro het gister (22 Februarie) ʼn groot hoeveelheid kos, klere, skoonmaakmiddels en linne aan inwoners van die informele behuisingskamp in Alberton-Noord geskenk waar sowat honderd behoeftiges woon.

Die kamp is geleë op ʼn ou skoolterrein waar mense in en om ʼn... Lees verder


Regering misluk met inentingsprogram

2021-02-23
Philip van Staden

(Parlementêre debat: Covid-19-inentingsprogram)

Met vandag se parlementêre debat oor die Covid-19-inentingsprogram is die VF Plus se vrae aan die regering eenvoudig: Watter program? Waar is die program? En waarom word dit geheim gehou indien dit wel bestaan?

Hierdie vrae is... Lees verder


Gauteng-provinsiale rede: VF Plus het geen rede om te glo ANC-mallemeule van wanbestuur gaan eindig nie

2021-02-23
Adv Anton Alberts

Premier David Makhura het vandag met sy provinsiale rede met die opening van die Gautengse wetgewer geen vertroue ingeboesem met sy oorsig oor die provinsie se probleme en hoe die ANC dit gaan aanpas nie.

Sy idees was bloot 'n voortsetting van die ideologiese gekheid waarmee die provinsie oor tyd... Lees verder


Werkloosheidskoers kwartaal na kwartaal hoogste ooit

2021-02-23
Heloïse Denner

Suid-Afrika se jongste werkloosheidskoers van 32,5% is weereens die hoogste sedert Statistiek SA (SSA) in 2008 met sy kwartaallikse werksmagopname begin het.

Nuwe rekord-laagtepunte wat werkloosheid aanbetref, word nou kwartaal na kwartaal aangeteken.

Alhoewel die aantal werkende mense in... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 395 396 »