Laat behoeftige wit en bruin gemeenskappe ook voordeel trek uit Saldanhabaai se nywerheidsontwikkelingsone
2013-10-31
Dr Corné Mulder
Die opening vandag van die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom, maar dit is belangrik dat die behoeftige wit en bruin gemeenskappe ook bevoordeel word met die sowat 12 000 werksgeleenthede wat die ontwikkeling na verwagting gaan skep, sê dr. ... Lees verder