Arbeidswette soos beoogde Wet op Gelyke Indiensneming kan SA se ekonomie onherstelbaar beskadig
2013-10-24
Dr Pieter Groenewald
Meriete en nie die kleur van ‘n mens se vel nie, moet die kriteria wees wanneer mense in diens geneem word. Suid-Afrika benodig die beste gekwalifiseerde arbeidsmag om die ekonomie te laat groei. Hierdie wetsontwerp bewerkstellig die teenoorgestelde, en anders as die ANC en DA wat dit... Lees verder