Nuutste Nuus

Ramaphosa rassisties en onverantwoordelik

2013-11-11
Dr Pieter Mulder

Die ANC en mnr. Cyril Ramaphosa durf nooit weer enige opposisieparty van "swart gevaar" of ander bang-maak strategieë te beskuldig nie na sy "die Boere sal terugkom" opmerkings die afgelope naweek.

Behalwe dat so 'n opmerking op geen werklike feite gebaseer is nie, is dit ook rassisties en... Lees verder


VF Plus Jeug verkies nuwe dagbestuur

2013-11-03
Wouter Wessels

Die VF Plus Jeug se tweejaarlikse nasionale kongres het gister (2 November) in Bloemfontein plaasgevind. Dr Pieter Mulder, nasionale leier van die VF Plus het die kongres toegespreek oor nuwe strategieë en die aanpassing by nuwe omstandighede met betrekking tot die komende nasionale... Lees verder


Laat behoeftige wit en bruin gemeenskappe ook voordeel trek uit Saldanhabaai se nywerheidsontwikkelingsone

2013-10-31
Dr Corné Mulder

Die opening vandag van die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom, maar dit is belangrik dat die behoeftige wit en bruin gemeenskappe ook bevoordeel word met die sowat 12 000 werksgeleenthede wat die ontwikkeling na verwagting gaan skep, sê dr.... Lees verder


Ekonomie ernstig benadeel deur Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming

2013-10-29
Dr Pieter Mulder

Die Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming, wat sopas in die parlement aanvaar is, plaas 'n verdere meulsteen om die nek van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit gaan die broodnodige ekonomiese groei wat vir werkskepping nodig is, verder beperk en ons arbeidsbedeling meer rigied maak. Dit is... Lees verder


« 1 2 ... 112 113 114 115 116 »