Indien jy jou gemeenskap wil dien en 'n bydrae wil lewer om jou munisipaliteit te verbeter, doen aansoek om as VF Plus-kandidaat in die komende munisipale verkiesing te dien.
Vul die vorm hieronder in en stuur aan 2021@vfplus.org.za om jouself beskikbaar te stel as potensiële kandidaat.